Argiewe vir die ‘Uncategorized’ Kategorie

FUNNY – WTF ISSIT?!

Gelaai op 20 September 2010 deur Dellie in Uncategorized

Verlede keer se antwoord:

Dooie visse in die water van Louisiana.

I am perplexed that so many of my friends are against a mosque being built near Ground Zero. I think it should be the goal of every American to be tolerant.  The mosque should be allowed, in an effort to promote tolerance.
That is why I also [...]

ONS IS TERUG…

Gelaai op 12 September 2010 deur Fokk in Uncategorized

Ja Luise, een of ander werfetter het gedink dit is funny om ons te “hack” – nie dat dit werklik ‘n hacking attempt was nie, want my 12 jarige dogtertjie kan dit in haar slaap beter gedoen het.
Maar nou ja, dit daar gelaat. Ek sal so binne die volgende paar dae/weke/maand, indien ooit die ou [...]