Argiewe vir die ‘Sport’ Kategorie

RUGBY KOORS

Gelaai op 9 September 2011 deur Dellie in Algemeen, Sport

Hoe ernstig is jy oor rugby?  Hoe berei jy voor? Enige spesiale rituele? Kyk jy alleen, saam met vriende? Tuis, in ‘n pub of by die stadion? Wat is daar om te eet en te tydens die game? Hoe celebrate jy agterna?

MASTURBATE-A-THON

Gelaai op 17 Maart 2011 deur Demoerin in Algemeen, Demoerin, Sport

Jip… dis masturbasie week. Die woord masturbation het heel moontlik sy oorsprong uit of die Griekse woord mezea – genitals, of die Latynse woord munus – hand, gekoppel met die Latynse woord turbare – to disturb.
Maar nou genoeg geskiedenis – Yip, In Mei 1995 het die San Francisco seksspeelgoed en onderrig winkel, Good Vibrations, Mei [...]

SPOORSNY MET FLINTIE

Gelaai op 8 Maart 2011 deur Flintie in Flintie, Spoorsny met Flintie..., Sport, Whahahaha

Daar is seker nie veel wat mens kan sê as dit by rugby kom in die Suid Afrikaanse gemeenskap nie.
Ons almal ken dit, want van kleintyd af was dit tradisie om ‘n braaivleisvuur aan te steek, en ‘n paar biere op ys te los, maar nie vir te lank nie. Want soos almal weet,‘n bier moet gedrink word en [...]

OM MET BALLE TE SPEEL

Gelaai op 2 Maart 2011 deur Demoerin in Demoerin, Sport

En daar gebeur dit toe, nog ‘n sportman val uit sy locker uit. Die paaltjiewagter van Engeland, Steve Davies het nou in die openbaar erken dat hy gay is. Dit volg so ’n bietjie meer as ’n jaar na die Walliese senter, Gareth Thomas, wat in Desember 2009 erken het dat hy daarvan hou om [...]

POST @ 09:00

Gelaai op 20 Desember 2010 deur Griffel in Griffel, Sport

JACQUES “THE BOSS” KALLIS

Jacques Henry Kallis (born 16 October 1975 in Pinelands, Cape Town, South Africa) is a South African cricketer. As an all-rounder he is a formidable right-handed batsman and fast-medium swingbowler.
He is the only cricketer in the history of the game to hold more than 10,000 runs and 250 wickets in both one [...]

TRICK SHOTS…

Gelaai op 1 Desember 2010 deur Qwastor in Qwastor, Sport

Gelaai op 29 November 2010 deur Qwastor in Algemeen, Qwastor, Sport

Federer wen vir Nadal
Bokke wen teen Engeland
Wat ‘n great naweek!

POST @ 09:00

Gelaai op 24 November 2010 deur Griffel in Griffel, Sport

Wie kan hierdie onthou?

MOTIVATION

Gelaai op 22 November 2010 deur Qwastor in Qwastor, Sport

HOE NOU?

Gelaai op 13 November 2010 deur Griffel in Griffel, Sport

WAT IS VERKEERD MET HIERDIE FOTO?

SOEK EN JY SAL VIND……