Argiewe vir die ‘Spoorsny met Flintie...’ Kategorie

Kom ons gesels vandag oor iets wat ons almal raak. Misdaad. Daar is seker ‘n duisend en een positiewe onderwerpe om oor te gesels, maar dit gaan nie vir jou, of jou kinders enige veiligheid bied nie.
Ongelukkig woon ons in n Suid Afrika wat sistematies al hoe meer gewelddadig  geword het oor die laaste 14/15 [...]

SPOORSNY MET FLINTIE

Gelaai op 22 Maart 2011 deur Flintie in Flintie, Spoorsny met Flintie...

Nou toe. Dis al weer amper halfpad deur die maand en die begroting is alreeds in sy in. Die spaargeld is nie meer dieselfde bedrag as wat  beplan was om weg te sit nie, want die kind moes nog ‘n stuk gym toerusting kry waarvoor daar nie aanvanklik begroot is nie.
Ek sit en [...]

SPOORSNY MET FLINTIE

Gelaai op 14 Maart 2011 deur Flintie in Flintie, Spoorsny met Flintie...

Dis Bosluis se Nasionale Masturbasie Week. Mag dit ‘n jaarlikse instelling word op ons kalender aangesien daar soveel mense is wat nog in die duister lewe oor presies wat en waarvoor masturbasie is.
Ek weet dan in die week gaan julle deur verskillende oogpunte na masturbasie kyk, en dus gaan dit nie veel help om in [...]

SPOORSNY MET FLINTIE

Gelaai op 8 Maart 2011 deur Flintie in Flintie, Spoorsny met Flintie..., Sport, Whahahaha

Daar is seker nie veel wat mens kan sê as dit by rugby kom in die Suid Afrikaanse gemeenskap nie.
Ons almal ken dit, want van kleintyd af was dit tradisie om ‘n braaivleisvuur aan te steek, en ‘n paar biere op ys te los, maar nie vir te lank nie. Want soos almal weet,‘n bier moet gedrink word en [...]

Dis weer tyd vir ’n Bosluis skrywe en ek sit hier en wonder wat kan ek gebruik as onderwerp. My  pleegkind is al wat by my opkom. Ons is nie die enigste persone wat ’n pleegseun uit die bloute ontvang het nie.
’n Pleegseun met gedragsprobleme maak dinge natuurlik ’n bietjie moeiliker en jy moet hare [...]