Argiewe vir die ‘Skrywers’ Kategorie

STORIEMONSTER

Gelaai op 13 March 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Mei 1977 Dit is ‘n koue sonskyndag in Pretoria. Die winter is nog nie in volle swang nie. Hier en daar is nog lekseltjies groen. Daar begin ‘n kleurloosheid inkruip, die Jakarandas het hulle blare laat val. Renier se gemoed is vaal. Hy klim die trappies van die uniegebou, en hy het ‘n voorgevoel. Hierdie [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 12 March 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Augustus 1976 1 Recce Durban Bluff. Ses en Dertig jong manne staan op die paradegrond Ses en dertig man, uit ‘n oorspronklike inname van tweeduisend. Vir hulle was dit ‘n lang pad. Jy moet taamlik spesiaal wees, om tot hier te kon kom. Eers was daar die fisiese toetse. Van die Sidex masjiene, tot die [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 9 March 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Desember 1975 Renier sit in sy kantoor op die Bluff. Voor hom lê ‘n leêr op sy lessenaar. Een van die ongeskrewe weermag reëls. Leer jou opponent ken voor jy hom aanvat. Majoor Simon Kotwal. Sy oupagrootjie was van Indiese afkoms. Sy oumagrootjie ‘n engelse roos. Hulle het net een seun gehad…. Kotwal se oupa. [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 8 March 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Daar is ‘n kabaal in die ingangsportaal. Krys laat sy kop sak in sy hande. Dit is laat, hy is nie lus vir dié nie. Die ink is nog nie eers droog op die aanklagstaat nie, dink hy grimmig. Syd Barnard, Eben se pa, en ‘n trop regsverteenwoordigers stoomroller na die ontvangstoonbank toe. ‘Waar is [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 7 March 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Troopy’s Tavern is rokerig binne. Eben Barnard lê nonchalant teen die kroegtoonbank. Hy teug aan ‘n bier. Vannaand gaan hy ‘n ding steek, al moet hy tot die laaste goose hier oorbly. Al skop klap en krap sy, steek gaan hy haar steek. Hy het nou regtig nie môrele wroegings daarteen om‘n klap op twee [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 6 March 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

‘So, ek kan solank alles reël?’ vra Dirk in die kombuis aan Heleen en Marius. Dit is net na sewe. Die debakel in die verkeer daardie middag is aangegee by die polisie. Dirk en Marius het uitgery na die toneel toe, en die Sentra was weg. Die Citigolf het daar gestaan. Sonder bande en vellings, [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 28 February 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Die staatslykshuis in Springs is ‘n bewoeë gebou. Grys en koud, soos dit ‘n lykshuis betaam. Martin Marx beur die struktuur binne, met lood in sy voete. Hy kan aan ‘n duisend plekke dink waar hy eerder sou wou wees. Dokter Giniel de Koker is ‘n sweterige oorgewig man. Jy moet seker sweterig wees, om [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 27 February 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Januarie 2010 Jack Matthysen se Bentley Continental GT gly geruisloos in die helder verligte straat op. Hy sien die sekuriteitsvoertuig van die maatskappy wat omsien na die belange van die inwoners van hierdie eksklusiewe privaat buurt, omring deur die Ebotse gholfbaan, stadig sy patrollie doen. Hy sit sy dakliggie aan, en gee die bestuurder ‘n [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 24 February 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

Die enorme glas gebou in sentraal Johannesburg, het ‘n tekort aan parkering. Marius stoei deur toetende taxis en dubbel geparkeerde motors, en kry eers parkering amper ‘n blok weg. Hy stap haastig terug. Die informasiebord in die voorportaal toon aan dat die Martinaglia kantore op die twaalfde vloer is. As hy uit die hysbak klim, [...]

STORIEMONSTER

Gelaai op 23 February 2012 deur Dellie in Luis Bydrae, Monster, Skrywers

MAART 2010 Die ingang na die groot kouestoor in die hartjie van Alrode, is ‘n miernes van vragmotors en werkers wat soos hoenders met af koppe rondhardloop. Marius vd Berg druk die toeter van die BMW verergd, en beduie vir die plaaslorrie met die aartappels op, en die drywer daarvan wat lyk asof hy dalk [...]