Die skoolsaal is heeltemal te groot. Die luidspreker sisteem is egter uitstekend. Dirk sit dit af. Hy roep die groepies opgewonde manne nader, en beveel hulle om die skoolbanke wat spesiaal vir hulle uitgesit is, teenmekaar te skuif. Dirk het vroeër die middag ‘n los tru-projektor skerm georganiseer, en hy laat die groot een voor [...]
Argiewe vir die ‘Monster’ Kategorie
Charl vertrek en die drietal koukus. ‘Ons het net een opsie’ sê Dirk ‘ons sal eenvoudig die Kotwal huis moet dophou totdat die besending vertrek, en hulle volg na hulle nes toe.’ ‘Een keer ‘n maand kry Kamfer ‘n besending… ‘ peins Roelien en maak geluidjies met haar ‘en laasnag se manewales en die konsentrasie [...]
Die Hollander drink al die bier in die kroegyskas. Die alkohol voed sy humeur soos olie ‘n latern voed. Dit was nog altyd so. Teen tienuur is hy en genoeg om sy boot te gaan soek. Hy klouter op ‘n vurkhyser, en sonder om tweekeer te dink, druk hy die groot masjien in rat, en [...]
Dirk en Marius huur ‘n giggelgroen Renault Sandero op die nuwe King Shaka Internationale lughawe, en Dirk swaai die motortjie se neus in die rigting van Durban se middestad. ‘So, wat is die plan?’ vra Marius terwyl hy homself vasgordel. ‘Ek het ‘n pêl op die hawe. Hopelik het hy homself nog nie dood gedrink [...]
Dirk besluit om die yster te smee terwyl dit warm is. Hy kyk na die nota wat Martin hom gegee het, en draai in Twaalfde Laan Northmead in. Jonathan Cohen se huis is ‘n tipiese ou Northmead huis. Iemand het tyd daaraan bestee. Om die stoep is fraai traliewerk en die houtrame is blink gepolieer. [...]
Roelien Basson staan met haar bene wyd geplant. Hande in die heupe. Inspekteur Theuns Eloff het moeite om nie na die hupse lyfie te staar nie. ‘Inspekteur, ek kan nie glo dat julle na vier maande, nog nie ‘n dooie duit informasie het oor die vrou se moord nie. Wat máák julle?’ ‘Mejuffrou Basson, ons [...]
September 1977 Renier skuif vorentoe, en begin sy snytjie brood eet. Met sy kop laag oor die bord, kyk hy sydelings na die rye manne aan tafel om hom. Hulle eet. Meganies, amper soos robotte, dink Renier. Wat de duiwel gaan hier aan? Hulle het almal daardie kapsule soos een man, en amper in pas [...]
Almal is huis toe. Heleen krap nog op die Internet rond. Sy het die boek van Yasmine Galenorn- Embracing the moon langs haar oop. Daar is ‘n skielike ritseling in die deur, en dan staan Rudolf daar. Sy sukkel om haar weg te steek. ‘Vir wat bekruip jy my so?’ vra sy. ‘Net om seker [...]
Augustus 1977 Die dag draal verby. Weereens, geen enkele voertuig besoek die Kotwal woning nie. Renier peusel aan die laaste brood, wat teen die tyd al droog en styl proe. Die gedagte dat hy sy tyd mors knaag weer aan hom. Dit is Woensdag, as hy teen Vrydag nog nie ‘n plan kan sien nie, [...]
Augustus 1977 Renier vir Steyntjie. Wikus Steyn is vir die militêre polisie, wat Einstein was vir Wetenskap. As jy informasie wil hê, dan druk jy Steyntjie se knoppie. Nadat Steyntjie amper die dag wat Generaal van der Berg hom gebel, verklaar het as amptelike vakansiedag, bedaar hy, en vra Renier: ‘Wikus, ek soek informasie.’ Die [...]