Ek volg hierdie saak nou al ‘n geruime tyd.
Hierdie onderwyser het drie skoolkinders gedagvaar oor ‘n photoshop foto wat hom as gay persoon uitbeeld.
Lees die volledige berig in BEELD.
“”…Reinardt Janse van Rensburg het ’n rekenaarfoto van twee gay
liggaamsbouers gemanipuleer en die gesigte van Dey en dr. Christo Becker, voormalige hoof van die skool, oor [...]
Argiewe vir die ‘Griffel’ Kategorie
Met die dat Bosluis nou net betalende lesers toelaat om kommentaar te lewer is dit opvallend dat ‘n paar “gereeldes” soos mis voor die son verdwyn het. Nou wonner ek of die wat nie meer hier chat nie nog met verlof is.
Wat dink julle???
Antie Blom wil weet watter luiste het onderskeidings in matriek gehad en hoeveel. Wie is bereid om hulle matrieksfskeid foto’s met ons te deel.
50 PEOLPE WHO STUFFED UP SOUTH AFRICA
1. Randall Abrahams
2. Coleman Andrews
3. Wouter Basson
4. Richie Benaud
5. The bitter expat
6. Sepp Blatter
7. PW Botha
8. Lord Carnarvon
9. Bheki Cele
9.1
10. Leonard Chuene
11. Hansie Cronje
12. Eugene de Kock
13. Dingane
13.1
14. Alec Erwin
15. Bartle Frere
16. The guy I sat next to at the polo
17. Steve “Losgulp” Hofmeyr
18. Sol Kerzner
19. Lord [...]
Die beeld van ’n “engel” op ’n foto wat ná die begrafnis van Ruan van der Berg (10) geneem is, het vir dié familie ongekende vertroosting gebring.
Ruan, wie se doodsberig gister in Volksblad verskyn het, is verlede Woensdag aan ’n asma-aanval dood.
Sy hartseer pa, Pieter, ’n boer op die plaas Pharosfontein in die [...]
Ek hoop dat 2010 se hoogtepunte sal 2011 se laagtepunte wees….Mag elkeen van julle ‘n voorspoedige nuwe jaar beleef.
MAY THE ROAD RISE UP TO MEET YOU.
MAY THE WIND ALWAYS BE AT YOUR BACK.
MAY THE SUN SHINE WARM UPON YOUR FACE,
AND RAINS FALL SOFT UPON YOUR YOUR FIELDS.
AND UNTIL WE MEET AGAIN,
MAY GOD HOLD YOU IN [...]
As jy more oggend nie jou geskenkie onder die boom kry nie……iemand gaan so bietjie laat wees.
Ou vleis herverpak
Suid-Afrikaners eet onwetend “honderde ton” ou hoendervleis wat afgespoel, ingespuit en herverpak is nadat die
oorspronklike vervaldatum reeds verstryk het.
Dit het aan die lig gekom dat die derde grootste hoenderprodusent in die land “nuwe” vervaldatums op dié “heropgesmukte” hoenders plak.
En dié praktyk is wettig, sê die produsent, Country Bird [...]
JACQUES “THE BOSS” KALLIS
Jacques Henry Kallis (born 16 October 1975 in Pinelands, Cape Town, South Africa) is a South African cricketer. As an all-rounder he is a formidable right-handed batsman and fast-medium swingbowler.
He is the only cricketer in the history of the game to hold more than 10,000 runs and 250 wickets in both one [...]