Argiewe vir die ‘Fokk’ Kategorie

KOM ETTERS – SKRYF IN!!!!

Gelaai op 1 Augustus 2011 deur Fokk in Fokk

Kliek op die “ENTER NOW” knoppie, doen jou ding en vertel sommer hier vir ons WATTER 4 jy sal saamvat en WAT julle vir daardie 4 dae sal doen!!

*SNIK*

Gelaai op 28 April 2011 deur Fokk in Fokk

Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, 004805, 00-814-539-3

PAASNAWEEK IS OP ONS!

Gelaai op 21 April 2011 deur Fokk in Fokk

Hoezit Luise!
Hoorie, met Paasnaweek om die draai, en al die ekstra vakansie dae, herinner ek julle vroegtydig om GROOT ASSEBLIEF julle maandelikse subskripsies te betaal VOOR julle dit alles gaan uitsuip!!

Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, 004805, 00-814-539-3

MY BIER IS KLAAR!

Gelaai op 28 Maart 2011 deur Fokk in Fokk

Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, 004805, 00-814-539-3

BOSLUIS E-POS ADRES

Gelaai op 25 Februarie 2011 deur Fokk in Fokk

As jy hin @bosluis.co.za adres wil hê, kan jy my mail met die versoek by webluis@bosluis.co.za
Sluit asseblief die volgende in:
Die e-pos adres wat jy wil hê: dom_doos@bosluis.co.za
Of jy hin e-pos mailbox wil hê en OF jy hin e-pos alias wil hê?
E-POS MAILBOX
Hin e-pos mailbox werk soos al jou ander mail, waar die e-posse gestoor [...]

VASVRA

Gelaai op 1 Februarie 2011 deur Fokk in Fokk

Gee 2 redes hoekom “sewer covers” rond en nie vierkantig is nie.

GLOBAL FACTS

Gelaai op 22 Januarie 2011 deur Fokk in Fokk

The Global Facts…At Any Given Moment:

Fact:  79,000,000 people are engaged in intercourse right now.
Fact:  37,000,000 men are  having blowjobs from women.
Fact:  28,000,000 women are  having orgasms right now and calling out Fokk’s name.
Fact:  58,000,000 people are kissing and fondling each other.

Fact:  reading this post and getting fuckall…..

YOU HANG IN THERE SUNSHINE!!

RIP KAPITEIN HUB STOHR

Gelaai op 20 Januarie 2011 deur Fokk in Fokk

********************************************************************************************
Nicole, skryf om 01:20:
my Kapiteintjie is oorlede om 11:20. Rustig net opgehou asem haal, Ons was net 5 min. te laat om al die robots rooi was!
********************************************************************************************
Ek vra dat julle Luise hierdie post asseblief met die nodige respek hanteer en van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Nicole en haar familie boodskappe te los. [...]

BOEMELAAR…..

Gelaai op 19 Januarie 2011 deur Fokk in Fokk

boemelaar
ek verstaan jou nou
so alleen in die strate
as jy bakhand hoop hou
boemelaar
ek vat jou hand
want ek weet nou bietjie
noudat ek dit sien van jou kant
kyk in my oog as jy vra
want ek dink ek begryp so amper
wat jy dra
ek vra jou om vergifnis
vir die trek van hul monde
asof iets sleg ruik
maar hul leef hoog bo [...]

GESTREMDES MOET NET FOKOF!

Gelaai op 18 Desember 2010 deur Fokk in Fokk, Nuus

Dít was die boodskap wat ’n kontrakteur van Big Concerts per ongeluk op die Wêrelddag vir Gestremdes aan ’n organisasie vir gestremdes gestuur het.
Mnr. Graham Cunningham, ’n onafhanklike kontrakteur van Big Concerts, het in ’n interne e-pos sy misnoeë met mnr. Ari Seirlis, nasionale direkteur van die QuadPara-vereniging van Suid-Afrika (Qasa) [...]