Die week is kort, so Vra Vir Chops hou vakansie. Hier is Die Antwoord.
Argiewe vir die ‘Chopper’ Kategorie
Vra Vir Chops
Gelaai op 23 Maart 2011 deur Gielie Geelmielie in Chopper, Skrywers, Vra Vir ChopsDie Antwoord
103
Weet jy of daai fleshlight jobbie lekker werk? My internet by die
werk is geblok en ek kan nie google nie. Ek wil een koop maar weet nie
hoe dit werk nie. Sou jy so een koop? – TOORTS
ʼn Dratie was nog nooit sleg nie, so as mens een kap met die sogenaamde “Fleshlight” sal dit seker [...]
Chops, my vibrator wil nie meer vibreer nie. Maar dis nie die
batteries nie. Enigiets anders wat ek kan doen? – Lola
Gebruik jou verbeelding, Lola! Ek meen, ʼn wikkelwurm is maar net ʼn stuk plastiek met ʼn motortjie en batterye in. Vinger.. komkommer…piesangs…