Argiewe vir die ‘Sampie’ Kategorie

SAMPIE APDYT

Gelaai op 20 Oktober 2011 deur Dellie in Sampie

En toe wort daar vur mei en Soesan n sienkie gebole, Sampie Sarel Skietekat (Tripple S) soos in die Datsin tripple S. Maar donnel kan die klyn ding vur djoe bek opsit al is hei net n maant en halv out. Skrie soos n bergie. En ek kan stiets nie glo dat daar [...]

EK IS SAMPIE

Gelaai op 5 Augustus 2011 deur Dellie in Sampie

Halo Mensa en hoe gannit met jillu, soe ek het soe perlank na jillu maar nou Soesan het toe mos preggies geraak bei mei, maar sei se sei is nie sieker of dit haar kind is nie nu gan sei vur bloet toetse. Mar thoe kommie toetse trug en weis sei is die ma [...]

DIE ROEI BIETIL

Gelaai op 1 April 2011 deur Dellie in Luis Bydrae, Sampie

Nou mense soes jillu wiet rei ek n roei 1969 Fokswagen Beatil. Die Beastil het vir my groot batiekenis ek het hom gaerf van mei oupa. Oupa Daan was baie liev vir die Beatil. Hy het die kar gebryk om by ouma Retha te gaan kyer. Ouma Retha was mar n moelike koekie. [...]

TANNIE LIESBETH

Gelaai op 25 Maart 2011 deur Dellie in Luis Bydrae, Sampie, Snaaksies

Tannie Liesbeth, liewe Liesbeth.
Tannie Liesbeth is gebore 29 February 1916. Elizabeth Susanna Katariena Malan. Op die ouderdom van 14 verlaat sy skool en trou met oom Soois Skietekat. Ek het later uitgevind dat oom Soois eintlik Soois moes wees. Sien Liesbeth was in n lebanese troue / verhouding. Daai jare was dit [...]

DIE AVONTURE VAN SAMPIE EN SOESAN

Gelaai op 11 Maart 2011 deur Dellie in Sampie, Whahahaha

Vir die wat nog nie met Sampie kennis gemaak het nie, gaan ek eers die eerste drie stories wat hy vir my blog geskryf het, post. Geniet!
Ek is SAMPIE
Ek is geboere in die felt langs die pad nadat mei ma in kraam gegaan het op 32 weke. Met geboerte het ek in ‘n bol [...]