Argiewe vir die ‘Resepte’ Kategorie

GEBAKTE BOTTERSKORSIE MET FETA KAAS

Gelaai op 24 January 2011 deur Dellie in Resepte

Bestanddele: 1 middelslag botterskorsie, in blokkies gesny gegeurde seesout 30ml botter 125ml fetakaas, in blokkies gesny 4 jong uitjies met groen lowwe, fyngekap 3 eiers, geklop 250 ml karringmelk, room of suurroom. Metode: Stoom die botterskorsie tot sag. Geur met sout en voeg die botter by. Voeg fetakaas en uitjies by en meng liggies deur. [...]

BREKVIS

Gelaai op 23 January 2011 deur Dellie in Brekvis, Resepte

Bestanddele: 1kg witbroodmeel 15ml sout 10ml suiker 1x10g Anchor kits droë gis 20g botter 625ml lou water Metode: Sif die meel, sout, suiker en gis saam. Vryf botter by droë bestanddele in. Voeg lou water by en meng tot ‘n sagte deeg. As die deeg te droog is, kan nog bietjie water bygevoeg word. Knie [...]

SKAAPSKENKELS OP DIE KOLE

Gelaai op 20 January 2011 deur Dellie in Resepte

Bestanddele: Elke gas moet so tussen een en twee skenkels kry. Foelie (Tinfoil heavy duty) want die skenkel moenie brand nie. Rooiwyn Balsamic asyn Worcestershire-sous Tiemie Koljander – gemaal Grof gemaalde peper Gemaalde sout Uie – opgesny en so paar stukkies by elke skenkel Knoffel – opsioneel Wortel – so paar stukkies by elke skenkel [...]

GEURIGE BLOMKOOL SAMOOSAS

Gelaai op 19 January 2011 deur Dellie in Resepte

Bestanddele: 2 velle deeg vir Chinese rolletjies (spring rolls) 1 eier, geklits 200g blomkool, in blommetjies gebreek 10g pesto 100g jong ertjies 50g gladde roomkaas sonneblomolie vir Metode: Hou die rolletjiedeeg klam met ‘n skoon, klam doek. Sny elke vel deeg in drie lang stroke. Smeer die pesto in die breedte op die een helfte [...]