Bestanddele:
4 velle filodeeg, elke vel in 2 gesny
30ml olie
1groot ui, fyngekap
250g botterskorsie, gaar
160g cheddarkaas, gerasper
2 groot eiers, geskei
30ml griekse jogurt
rissiepoeier na smaak (opsioneel)
gemaalde swartpeper
gekapte pietersielie
Metode:
Verf elke halwe vel filodeeg met olie en plaas die velle deeg op mekaar sodat daar 8 lagies is.
Plaas ‘n randpan (ongeveer 18-20cm) onderstebo op die deeg en sny rondom die [...]