Argiewe vir die ‘Nuus’ Kategorie
Vir die van julle wat nog nie weet nie, en Plein het gisteraand die trotse ouers geword van ‘n baba dogtertjie. Baie geluk julle twee, mag sy vir julle eindelose vreugde bring.
Gaan lees gerus ook die pragtige briefie wat hy vir klein Lisa geskryf het.