NAAAIJEL SEAFOOD PLATTER …
Argiewe vir die ‘Nigel’ Kategorie
WAT IS BEMARKING?
Gelaai op 24 Maart 2011 deur Qwastor in DOOS VAN DIE WEEK, Dellie, In-diepte, Nigel, WTF, WhahahahaMeningspeiling:
As mens van een blog praat terwyl jy op ‘n ander blog kommentaar lewer, is dit bemarking?
Hier is ‘n voorbeeld:
Bron: www.vreesloosafrikaans.co.za
Nou, weer my vraag: Is bogenoemde ‘n voorbeeld van bemarking?
As jy more oggend nie jou geskenkie onder die boom kry nie……iemand gaan so bietjie laat wees.
Die hidonistiese kuns van hoender “vang” is in Nigel Namibia ontdek! (Dankie )