Ek dink hierdie idee kan briljant werk in Suid-Afrika!
Ons almal weet om nie troeteldiere en kinders alleen in ‘n toe motor te los op warm somersdae nie. Maar koekie-deeg is ‘n ander storie!
Wanneer dit meer as 32 grade Celsius buite is, kan ‘n kar se dashboard baie maklik 93 grade haal. Maak jou deeg by [...]
Argiewe vir die ‘Nice!’ Kategorie
69
OK, aangesien julle dik is vir kos posts … hier is iets anders om te probeer …. ek neem net geen verantwoordelikheid vir enige goed wat opgeblaas word nie!
HOW TO MICROWAVE A CD
Take a CD or CD-R which is defunct or useless and place it in a microwave oven, standing up in the middle [...]
SIEKTE VAN DIE WEEK: BekenKlouSeer
Gelaai op 7 Desember 2010 deur Sielispeeer in Brekvis, Lunch, Nice!, Resepte, sielispeeerEk dink die laaste ding wat mens wil sien, agter jou in ‘n rivier is ‘n seekoei – maar die Wildebees-kalfie en Zebra-vulletjie was seker bly dat die ou grote ‘n handjie (bek) kon gee…
Moenie altyd eerste dink dat die grootbek agter jou, jou wil verdrink nie – en gee vandag ‘n hand waar jy [...]