Desember 1995
Jack Matthyssen, is ‘n beer van ‘n man. Hy toring oor die twee meter die lug in, en weeg ‘n soliede honderd en veertig kilogram. Anders as die welbekende mite…. is Jack slim. Hy het ‘n taamlike bedraggie kontant ge-erf by sy ouma. Amper honderd en vyftig duisend rand.
Jack sit met die koerant [...]
Argiewe vir die ‘Luis Bydrae’ Kategorie
September 1995
Die klas mor en kerm rebels, as Brian Cartwright hulle take uitgee. Hy glimlag by homself. Dit sal darem seker meer as die helfte van hierdie bloedjies, se lentevakansies goed opneuk.
Brian is ‘n natuurwetenskap onderwyser in Nelspruit. ‘n Bleeksiel van ‘n man. Melkwit gelaatstrekke, met die opmerklike kraters en gleuwe, wat getuig [...]
April 1995
Die verwaarlose Mazda B1600, bokspring onseremonieel oor die stuk sinkplaat pad. Deon Strydom, is befoeterd. Sommige mense is nou maar net eenmaal uitgeknip om te sukkel. Niks is straightforward nie.
Hy klim uit by die stowwerige kooperasie gebou. Hy is gemiddelde lengte. So vyfvoet nege, in die ou taal. ‘n Stewige man. Die [...]
Sogenaamde ‘express’ vragte was altyd ‘n tameletjie. Die geld was uitstekend, maar die slaap was non-excistent. Jy moes ry, pappie. Daar was nie tyd vir luukshede soos eet en piepie nie. Gewoonlik het ek so net na nege die oggend uit die Kaap uit weg gekom, en die spertyd in Johannesburg was sesuur die volgende [...]
Jy kan nou maar gerus ADMIN rights kry
Nou mense soes jillu wiet rei ek n roei 1969 Fokswagen Beatil. Die Beastil het vir my groot batiekenis ek het hom gaerf van mei oupa. Oupa Daan was baie liev vir die Beatil. Hy het die kar gebryk om by ouma Retha te gaan kyer. Ouma Retha was mar n moelike koekie. [...]
Tannie Liesbeth, liewe Liesbeth.
Tannie Liesbeth is gebore 29 February 1916. Elizabeth Susanna Katariena Malan. Op die ouderdom van 14 verlaat sy skool en trou met oom Soois Skietekat. Ek het later uitgevind dat oom Soois eintlik Soois moes wees. Sien Liesbeth was in n lebanese troue / verhouding. Daai jare was dit [...]
DIE BESOEKER: Anchien Troskie
So dan en wat word daar ‘n afrikaanse boek gepubliseer wat regtig ‘unputdownable’is. Eeen van hierdie boeke is, DIE BESOEKER, deur Anchien Troskie.
‘n Paar jaar gelede het Troskie haar eerste boek gepublieseer, DIS EK, ANNA onder die skuilnaam Elbie Lotter. Die boek het gehandel oor seksuele misbruik van kinders en was [...]