Wat as iemand in jou familie, of jou kind, raak vir iemand … maar dis oor die kleurgrens
Gaan jy hulle verwerp?
Hoeveel maak dit saak?
Sal mense kan aanpas by die kultuur verskil?
Gaan jy net met oogklappe nie KYK na die ander faktore nie, en net eenvoudig doodstaar teen ‘dis oor die kleurgrens’?
Kan liefde [...]