Ek is vandag soooo keelvol en befok vir (wit) mense wat nie wil fokken werk
nie.
Ek hoop net elkeen wat sy siekverlof misbruik, of sy baas se tyd en geld steel deur onproduktief te wees besef dat eendag is eendag dan gaan jy jou gat sien.
Na BAIE jare se gesukkel met mense wat vir ons werk [...]
Argiewe vir die ‘DOOS VAN DIE WEEK’ Kategorie
WAT IS BEMARKING?
Gelaai op 24 Maart 2011 deur Qwastor in DOOS VAN DIE WEEK, Dellie, In-diepte, Nigel, WTF, WhahahahaMeningspeiling:
As mens van een blog praat terwyl jy op ‘n ander blog kommentaar lewer, is dit bemarking?
Hier is ‘n voorbeeld:
Bron: www.vreesloosafrikaans.co.za
Nou, weer my vraag: Is bogenoemde ‘n voorbeeld van bemarking?
‘N FACEBOOK FABEL – DIE WAARHEID MAAK VRY
Gelaai op 16 Maart 2011 deur Dellie in Algemeen, DOOS VAN DIE WEEK, Dellie, WTFRolex Jan – eintlik J*n Ste*ANUS Ber*ard*s Erasm*s, is gebore op 16 Augustus 1975. Volgens dokumentasie is hy tans woonagtig in Hendrina. Dis naby Bethal / Middelburg / Witbank, vir die wat nog nooit van die plek gehoor het nie. Hy is werksaam by ‘n maatskappy wat linings in damme sit om te keer dat [...]
‘N FACEBOOK FABEL – JAN, WAAR IS JOU ROLEKS?
Gelaai op 15 Maart 2011 deur Dellie in Algemeen, DOOS VAN DIE WEEK, Dellie, WTFEendag, nie so lank gelede nie, (infact, hy was gister nog daar) was daar ‘n “man” op Facebook met die naam van Rolex Jan. Rolex was ‘n vriendelike kêrel wat sommer met almal maats gemaak het. Veral dames. Hy het ook redelik gou laat weet hoeveel duur horlosies en karre hy besit, en ook dat [...]
OK here goes … Rolex Jan is ‘n fokken DOOS!!!!
Hy was nog heeltyd op my profile op Facebook, nie dat ons nou vreeslik kuier en stuff nie, maar hy was daar. Toe het hy friends geraak met een van my vriendinne met wie ek al ‘n moerse lang paadjie kom. Anyway – lang storie kort, [...]
Waarskuwing!!!
Een van die Luise stuur die volgende waarskuwing aan my:
“Ek wil net almal waarsku:
Een bedrog deurweekde het op ‘n manier in my bankrekening ingekom
en ‘n R1000 ontrek en by my gesteel! Ek wil maar net laat weet;
julle moet versigtig wees met julle ATM kaarte…”
Raait, die Eerste week van die jaar is op sy rug, en soos belowe sal daar elke Vrydag (hopelik) ‘n DOOS VAN DIE WEEK aangewys word.
Hierdie gesogte toekenning gaan nie net aan persone toegeken word nie dit kan enige instansie of staatsdepartement of selfs ‘n sportspan wees.
Hierdie week se DOOS VAN DIE WEEK is Sree [...]