Met die dat gaan ouma word dink ek dis dalk beter as daar nie nou nog katte in daai huis is nie……
Argiewe vir die ‘Algemeen’ Kategorie
Wat het hierdie 5 mense in gemeen?
Wat het hierdie 5 mans in gemeen?
Sogenaamde ‘express’ vragte was altyd ‘n tameletjie. Die geld was uitstekend, maar die slaap was non-excistent. Jy moes ry, pappie. Daar was nie tyd vir luukshede soos eet en piepie nie. Gewoonlik het ek so net na nege die oggend uit die Kaap uit weg gekom, en die spertyd in Johannesburg was sesuur die volgende [...]