LUIS GESUIS

Gelaai op 23 April 2012 deur Dellie in Luis Gesuis

  1. Qwastor says:

    Is dit iemand se familie die wat hier sing!?

  2. Qwastor says:

    En dan ‘n ander vraag: As mens gesponsor word en mens moet die sponsor punt/bedank, is die beste plek om ‘n foto van die eindproduk onder in die parkeergarage van ‘n plek te neem?

  3. daisyblom says:

    Julle biets erger as gurlz…

  4. daisyblom says:

    Ek babysit n 4jr en n 6jr oue kidz. My bank se kussings en throwa le op die vloer – dan duik hulle op die bank en rol weer tot op die vloer! Alles met PLATTELAND in die agtergrond. Woewe het gaan wegkruip. Nie eens die chips of gerasperde kaas op die mat kan hulle maak bly nie roll

  5. daisyblom says:

    Dis maar deel van single wees se jobdescription roll

  6. daisyblom says:

    Daar muhr hulle mekaar nou oor n bottel koeldrank…dink ek gaan die dvd harder draai en gaan bad!

  7. Nicole says:

    elephants, and I’m writing you with this urgent plea to help them.

    IFAW staff has just returned from Bouba Ndjida National Park in Cameroon where we witnessed the aftermath of a horrifying slaughter of these majestic animals.

    To date more than 300 elephant carcasses have been found and poachers have claimed a total of 650.

    That’s almost half the Park’s total population of these beautiful creatures slaughtered – in just a couple of months!

    Entire elephant families – in Cameroon and in other countries – are being wiped out by assault rifles, stabbed with poison spears, even electrocuted with hidden cables!

    We need to train and equip rangers to protect our majestic elephant friends.

    We need to end the illegal trade in elephant ivory by continuing our groundbreaking law enforcement work with INTERPOL and our critical training of customs officials.

    We need to protect vital elephant habitat and care for the animals wherever they live.

    Ivory poachers will stop at nothing to get their hands on ivory.

    And these killers are using a sickening new method: they trap a baby elephant and wait for its mother to come to rescue it. When mum arrives, they spray her with bullets and kill her in cold blood.

    Elephants are so much like us. Females in particular are very family-oriented and social. They care so deeply for their young they will risk their own lives to protect them. And they grieve for their lost loved ones, often standing vigil over their bones for days on end and even “burying” them with brush and dirt.

    There’s no denying – they need and deserve our protection. And they had it – for a short time. The trade in ivory was banned in 1989. Demand dropped and poaching plummeted.

    But some governments got greedy. They wanted to sell their huge stockpiles of ivory in so-called “one-off” ivory sell-offs.

    The “one-off” sale of 1999 was followed by a second in 2008…and the message was clear for the poachers: since governments will eventually sell the ivory, let’s kill elephants, collect their tusks, and slip our illegal ivory into the legal market.

    Elephants are dying every day because of this illegal trade, and they need your help now.

    Fred O’Regan
    IFAW CEO
    P.S. We have made such progress through the years in our fight to save elephants from ruthless poachers. But the poachers are now stepping up their attacks. Please help us protect elephants and make a better world for all animals.

  8. Nicole says:

    sorry dit is so lank maar is verskrikklik.

  9. daisyblom says:

    Ek het al baie gatvol geraak vir babysitting…maar so bel een van my ‘kinders’ se ma my…wanneer ek 40 word, word haar dogter 21! Hulle hou fensie paartie by fensie plek…en die vraag was: hoeveel mense wil ek nooi! Is dit nie die dierbaarste ding om te doen nie?

  10. gigibaby says:

    Ag cool daisy tjomme

    fokkit sny kid nou haar vinger raak en dis net bloed, en ek raak sommer in hin flat spin en kannie onthou wat bloed stop nie toe neek ek sommer eierwit en growwe meel bymekaar en druk haar vinger daarin!

  11. Obelina says:

    gigi staaldruppels werk soos ‘n bom en kompressie, drukverband. Shame man drukkie

    • gigibaby says:

      rofl obs ek weet, en ek het noudie dag voor die staaldruppels gestaan toe koop ek dit nie, en ek kry nerens toe hin bleddie spinnerak nie, want glo my dit werk ook, maar eks mos nie een vir bloed en kak nie Moses hanteer gewoonlik sulke goed, maar hy is nog nie bydie huis nie, maar die meel en eierwit het gewerk! sjoe fok ek is nou sommer duislig en bewerig lol

  12. Obelina says:

    rofl ek het self noudie aand gebewe en wou uitpass oor my eie paar druppelkies bloet maar die butler wassie aan diens nie, toe moes ek myself red lol

  13. Nicole says:

    sug ek neem aan niemand het ding gelees oor die arme olifante nie? sies

  14. Obelina says:

    Nicole drukkie ek het nie gelees nie oops maar olifante is baie spesiaal, ek’s net moeg vir lang stukke lees. Ek lees al heeldag en heelweek en laas week en….. ek kom rus net gou bietjie hier

  15. Obelina says:

    Jy slaag, ek ook lief en dankie wat sou ons sonder fb doen lol seker so min as moontlik

  16. Obelina says:

    dankie gigi en almal wat undercover werk om hierdie site staande te hou. Lief julle almal vlieg sien weer T+K

  17. daisyblom says:

    Ek moes nie die kidz soveel sweets gevoer het nie, nou is hulle vol energie en hop rond…en my oge verlep…


 

Om kommentaar te lewer moet jy hier registreer as 'n lid van Bosluis.