MAART 2010
Die ingang na die groot kouestoor in die hartjie van Alrode, is ‘n miernes van vragmotors en werkers wat soos hoenders met af koppe rondhardloop. Marius vd Berg druk die toeter van die BMW verergd, en beduie vir die plaaslorrie met die aartappels op, en die drywer daarvan wat lyk asof hy dalk net-net ouer as die lorrie kan wees, om pad te gee. Nie dat dit vreeslik sal help nie, want reg voor dit, staan die hele gang vol koelkas vragmotors.
Hulle
weer rond daar agter by die afvalaanleg, dink hy geirriteerd. Die ou plaastrokkie, gee rokend en met groot moeite vir hom ‘n
gaping, en hy stuur die BMW behendig daardeur. Daar is net-net genoeg spasie vir hom in die gang om die motor deur te wriemel, en dan parkeer hy onder die skadunet, in die parkering met sy motor se registrasie nommer.
Hy klim befoeterd uit, en stap oor na die viertal vullisvragmotors wat slordig die hele wêreld vol parkeer staan. Hy skree, en vloek en beduie vir die beste deel van ‘n uur om die verkeersknoop om hom, uit te sorteer. Uiteindelik beweeg die eerste koelkaste in hulle ge-allokeerde spasies in. Sy dag kan begin.
//
Same shit, different day, dink Marius as hy deur die tientalle E-poste gaan. Dit is daardie tyd van die jaar. Sy kliente vervaardig voedsel. Hoender, vis, roomys, muffins, pasteie en kaas. Sy stoor is ‘n potpourri van eetgoed. Sy koelkamer tot barstens toe vol. Die publiek het nie geld nie. Hulle herstel nog van die Desember feestyd, en hulle spandeer oordeelkundig. Sy kliente produseer onverpoos voort, en hy wat Marius is, sit met die gebakte pêre. Hy het absoluut nog tweehonderd palletspasies oop. Dit is dit. Te oordeel aan die vragmotors wat buite toet, en naarstigtelik probeer om mekaar mis te ry, blyk niemand om te gee nie.
Hy vee oor sy oë, en sy gedagtes gaan terug na meer vreugdevolle herinneringe van die afgelope naweek. Hy en Heleen Bosch het getrek. Uiteindelik het hulle hul eie plek. Fine, dis nou nie ‘n mansion nie, maar dit behoort aan hulle. Die ongesproke kontrak tussen hom en die blou-oog meisie, is al amper ‘n jaar oud. Trou, is genadiglik nog nooit genoem nie, maar hulle is
vir mekaar. Marius glimlag as hy aan haar dink. Die hupse lyfie, die vlymskerp brein, verpak in ‘n sexy brunet met die mooiste
wat hy nog aan ‘n lewende wese gesien het. Oeeef, en die seks. Hy voel ‘n reaksie, en hy kyk skuldig om hom rond in die kantoor.
Wiese is te besig om die palletrekening te probeer uitsorteer, en Ighbal Dawood, wat die vermoeë het om dwarsdeur enige mondering te sien, is genadiglik besig om die allokasies te hersien. Marius verstel sy bloeddruk, en beur weer terug in die E-poste in.
Net as hy sy konsentrasie weer op dreef het, lui sy selfoon skril.
‘V.d Berg,’ antwoord hy die
foontjie, en knyp dit met sy skouer teen sy oor vas.
‘Meneer vd Berg,’ kom die diep stem ‘ek is Jacques Martinaglia, en ek is die eksekuteur van u oom se boedel, goeie môre.’ Marius luister skielik met meer aandag.
‘My oom se boedel?’ vra hy onseker. Om te
ontgaan hom heeltemal.
‘Dit is korrek,’ sê die man saaklik, en vervolg, ‘ek het sekere dokumente hier wat u sal moet kom teken. U is die enigste bevoordeelde uit die boedel, so sodra dit vir u gelee is, sal u my moet kom sien.’
Marius krap in sy brein rond. Hulle is nie ‘n vreeslike groot familie nie. Hy weet sy pa het ‘n broer gehad, en sy ma ook ‘n enkele broer. Hulle is ook nie ‘n hegte familie nie, en hy kan nie onthou dat hy enige ooms het, wat aan hom sou geld bemaak het nie. Hy frons. Sy pa is al jare dood, en sy ma, alhoewel ‘n ekstrovert, het hy het seker die beste deel van twee maande laas met haar gepraat. Hy het definitief ook nie nuus gekry van slegte tyding nie. Weird.
‘Ummmm, ek wil nou nie
klink nie meneer Martinaglia, maar ek’t geen idee waarvan u praat nie, is u seker u het die regte Marius vd Berg?’ vra Marius onseker.
Die man herhaal Marius se ID nommer, plek van geboorte en name van naasbestaandes, foutloos. Daar is geen twyfel nie…. hy het die regte Marius vd Berg.
‘Goed meneer, het ek darem ryk geërf?’ skerts Marius.
Die stem aan die ander kant bly plat en emosieloos.
‘U sal my moet kom sien’. Die man gee sy besonderhede vir Marius, en sit die foon neer.
Sy kantoorfoon lui, en tien minute later is Marius so besig, dat hy heeltemal vergeet van boedels en afgestorwe ooms.
//
Die eerste keer wat hy weer onthou, is aan etenstafel.
‘Hey, daar het ‘n moerse snaakse ding vandag gebeur. Shit, ekt vergeet daarvan’ sê hy vir Heleen. Sy trek haar wenkbroue net op,en sy druk nog ‘n aartappel in haar mond.
‘Dalk is ons skatryk, en ons weet dit nie eers nie. My oom is dood, en ek is die enigste erfgenaam.’
‘Wel, skat, ons sal beide dalk iets moet erf. Ons het ongoddelike hoeveelhede skuld na die grappie.’ sê Heleen, en beduie in die algemene rigting van die huis om hulle.
‘Ek is eintlik n bietjie loopmagie. Ons vat ‘n moerse kans.’
Marius weet maar te goed. Hulle sal seker cope, maar as die TV breek, het hulle net moeilikheid. Beide van hulle se inkomste word net so terug gestuur bank toe elke maand. Na kos en petrol en een keer se uiteet, is dit klaar. Single ply kakpapier, dink Marius grimmig.
‘Ok ok,’ stuur hy die gesprek weg ‘ek moet my ma bel, want ek het geen idee wie hierdie oom was nie, en more sal ek ‘n afspraak maak by die eksekuteur, sodat ons kan sien wat’s wat.’
‘Eks nuuskierig’ por Heleen hom aan ‘bel haar gou, want eks jags ook. Ek soek jou lyf na ete, groot seun…. toe-toe,
haar.’ Nog ‘n aartappel verdwyn… skalks dié keer,
en tande en ‘n onderlangse kyk is betrokke.
Marius
vir haar. Dit is nou darem een girl, wat nie n moordkuil van haar hart maak nie. Hy staan op, en gaan haal sy selfoon uit sy aktetas. Hy skakel oppad terug eetkamer toe, solank die nommer.
Dit lui vier keer, en dan is die opgewonde stem van Ingrid van der Berg aan die ander kant.
‘Hallo my seun! Ek sê net vanmiddag vir my vriendinne, dat ek wonder of jy nog lewe.’
Soos altyd, borrelend, lewendig. Soms voel Marius hy mis iets.
‘Hey ma, hoe gaan dit?’
‘Altyd piekfyn, my skat, en met jou?’
‘Baie goed, ma moet kom kuier.’
Heleen stamp hom met die elmboog, en maak grootoog vir hom. Vir Marius is dit altyd hartseer dat die eindelike generasiegaping tussen ouers en kind, meestal nie oorbrug kan word nie.
‘Ma’ val hy met die deur in die huis ‘ek hoor daar is dood in die familie, hoekom weet ek nie daarvan nie?’
Sy ma bly ‘n ruk stil, dan kom die stem heelwat minder opgeruimd terug.
‘Waarvan praat jy?’
‘Ek het blykbaar geërf by my oom. So vêr ek weet is dit net oom Boetie, ma se broer, en as ek reg onthou, oom Renier, pa se broer. As ma nie weet nie, is dit seker oom Renier.’
Dit is stil op die anderkant van die lyn. Marius verbeel hom hy hoor sy ma se asem uitblaas. Bewend, geskok.
‘Ag nee. Nee,
nee’ Sy ma se stem breek, en Marius ken haar nie as die melodramatiese tipe nie.
‘Is ma ok?’
‘Ek moet gaan’ sê sy skielik, en sonder waarskuwing klik die foon dood.
Dit was fokken akward, dink Marius. Hy sit ‘n ruk met die foon is sy hand, en Heleen sit vraend vir hom en kyk.
‘Dit het ek nou nie verwag nie. Sy klink regtig ontsteld.. Ek sal more die ou gaan sien.’
Skielik is Marius nie in ‘n skalkse bui nie.
Dit lyk vir my die ma het gedink sy moes alles erf!
Oh my goodness, ek het al 3 ooms wat so te se naamgenote gehad wie se boedels ek kon erf. Hulle het almal oorsee gewoon. Ek sou R15 000 admin fooi moes betaal voor die “barrister” die boedel sou afhandel
Die ma het nie geweet haar broer is dood nie. En die broer was nie regtig haar bloedbroer nie.
Ek het ‘n weird droom gehad
shock
Dis al
Die oom is eintlik sy pa. Daar is die ontknoping sommer tjop-tjop.
en
vir die katjies
(ek kyk nog
)
Lol, die oom was nie die ma se broer nie…. dit was Marius se pa se broer….. Nou goed. Nou kan die teoriee begin.
aaaaaaaaaaaaaag
los tog nou die katte dis so laasjaar gaan f/b toe met julle katte maai
vatso jou katvis !!!
help my gou reg
in watter era/jaar het die oom die goud in die pype ontdek?
Hê weereens n welgeluksalige dag
So 30 jaar terug. Toe jy die eerste keer ouma geword het?
Dit was vir
bedoel
oooo, ek gaan nou eers iets opcheck
Ga jy jou ouderdom google?
DD
gaan nie so vér in die verlede terug nie
Eish. Miskien die Kinder Ensiklopidie?
Jip, dis ‘n kat….
ag dis schweeeeeet!!!
Toevallig is sy moves redelik op maat van kfm se
Ja
daars ‘n drol in die drinkwater met die oom en sy ma …. sien uit na die volgende
Sy oom was eintlik sy pa en sy pa was eintlik sy oom. Alhoewel sy pa wel met sy ma getroud was. So sy ma was dan met sy oom getrou en die pa was byde sy pa en sy oom maar nie sy biologiese pa nie.
klink heel logies
sy’t dit gaan
DD dis 17 jaar terug
ek het die storie nou alles van begin af gaan copy, want ek moet ‘n boek aaneen lees anders verloor ek die storie
die strorie het verskillende karakterlyne, so as ek nie kan onthou nie (oldtimers disease) dan gaan ek loop teruglees
Oic
Hier is nou al meer karakters as in die telefoongids. Gelukkig is die storielyn beter as die van die telefoongids
morning morning
, ek’s nettie gereeld en vir lank genoeg altyd hier nie so ek begin eerder nie iets wat ek nie kan volhou nie. soos wat ek van die ander se kommentare lees, klink dit egter heel goed.
ek kannie saampraat oor die storie nie, want ek het dit nie gelees nie. nothing personal,
enige skrik-kat prentjies om my vir ‘n wyle te vermaak?
Goeie môre
Alles reg?
Fokkit Ling ek dog jy vra nooit
hairball???
o. wou sê. want ek kyk en kyk en niks kom uit nie
ek sit en
vir die
eeeuuuwwwww
ek wonder of my bure se kat dít kan doen …..
oom
ek het jou en l-ling bo geantwoord oor die platkop
Dis nou hier waar ek seker my bek moet hou. En dis moeilik lol. Die pype was in 1995.
is okei, man. jy het mos nou vir
om jou te help.
ok
ek is klaar
http://www.gifbin.com/983721
dit bly die cute-ste ever ever ever
Hoe’s R35 vir chicken wings en
en ‘n glas wyn 
(only in Robertson)
wow
maar kyk so vir jou home-town
vreeeeeeeslik cute (het hom al gesien )
http://photobucket.com/images/cute%20kitten%20gif%20animated/
ok
ek is klaar
julle ander kan nou maar uitkom
dis ‘n lekker storie, dit laat mens nou wil weet wat verder aangaan… so skryf asb die vervolg môre monster.
Môre smiiile
Nicole, wat julle nou hier lees het ek laaaaaaasjaar al geskrywe. Julle is nou op amper vyfduisend woorde. Ek skryf nou al hier by 113000 woorde rond. So, daar is nog baie storie oor.
En binnekort….. spat die kak.
Hier kom groot kak! Ons het een moerse bedrogspul, korrupsie en diefstal opgespoor. Kan nie nou te veel sê nie, maar dit ga beslis groot in die nuus wees. Staatsdept, versekering maatskappye en ‘n paar fris ander maatskappye. Fok die mense daar buite is skelm!
kom gee ‘n clue man. issit die investec ding? want dit het mos 2 dae terug al uitgekom.
Nope. Nie daai klomp nie. Dit het te doen met hoogs gereguleerde en gevaarlike toerusting.
maar gaan jy ons se as dit uitkom dat dit jou storie is?
Jip, sal so maak
Mediese toerusting vir staatshospitale ?
Praat biekie uit DD (
) se woorde
my heater is aan ……
Hey!!! DD, kan dit dalk in hin boek verander?
skryf ‘n boek oor bosluis
Moontlik boet. Hoe ons daarop afgekom het is ook heel per ongeluk soos in jou boeke. My venoot het alles verloor na ‘n ongeluk met van hierdie toerusting. Hy het die besigheid besit en het so 15mil verloor omdat die versekering hom gespyker het. Hy het maar van vooraf begin en sukkel om weer bo uit te kom. Nou lyk dit of hy so 5mil kan terug kry as die storie op die lappe kom.
wow
unflippenbelievable
ek love JUSTICE!!!
die kjind wat nou alweer vir Justice love
DD ek ken iemand bydie kerant jy moet net se as ek vir jou link moet gee
Ek ook, Rapport,Beeld en al hulle familie ;-)
gigi2 bydie kerant ? 8-O
Wats nou so
ing
huh
-Fok, DD, dis hin STORIE!!!!!!!!!! Ok, as die ding uitkom, sal ek dophou. Jy’t nou-net hin saadjie geplant lol.
Die staatsdept wat alles dophou vat bribes om ander pad te kyk. Die toerusting word na hin ongeluk deur hin ‘onafhanklike’ party geberg tot die finale uitslag deur die departement uitgegee word. Dit vat 2-3 jaar, en in daai tyd verkoop die etters die bruikbare parte vir nuwes.
En dis omtrent hin kwart van die storie…
use spare as nuwes
weet jy dis eintlik skokkend dat sulke nuus nie meer ”’skokkend” is nie, want dit gebeur elke dag met die ‘hoë” mense wat wie weet !! daar gekom het waar hulle kamma is… youknowwhatimean?
idontknowwhatyoumean!
As jy net weet hoe gevaarlik en onwettig dit is
As jy net weet hoe gevaarlik en onwettig dit is
Hakhakhak
Ai DD iets fout mettie mys vandag
Ek het nou gesien dat as jy submit en die browser auto-refresh dieselfde tyd, dan gooi dit dubbel comments
As hierdie ding oor ‘n maand of twee aan die lig kom gaan dit ‘n spesifieke sektor heeltemal tot stilstand bring. Vennoot moet eers sy geld uit hulle kry voor die
spat. Dis hoekom ek nie meer details kan gee nie
wie gaan dit bekend maak jy?? of wie gaan koerante toe?
Nie ek nie. Iemand anders wat in dieselfde bedryf is wat nou ‘n saak bou op dit wat op die bewyse wat ons kan gee.
pasop my maat daar is al baie mense doodgemaak wat sensitiewe inligting bekend maak daar loop etters buite rond ek sal maar net versigtig wees as ek julle is mens weet nooit
Dis hoekom ek nie behoorlike detail gooi nie
Is waar
Is waar
julle 2 met dieselle avvies
Lekker CCMA sessie vir my vandag….. fokken
sterkte vir die unions
wag, laat ek dit duideliker stel: sterkte vir JOU as die unions dalk daar opdaag
Was jy nou weer snottie met hin
huh
DD hier is soveel scams in SA aan en hulle rek alles so uit niemand word werklik vervolg nie wat ‘n fonking skande!!!!
true
Die ergste is dat amper almal betrokke sover blank en afrikaans is
DD DIE mense wil vinnig onwettig geld maak en pad gee
Hierie klomp doen dit al vir jare. Op hulle gemak geraak en toe twee
foute gemaak.
ek is bly hulle moet net
dis al
issit nog te vroeg vir lunch? want ek’s nou honger.
sê groete vir samuel sou hy dalk een of ander tyd inloer. en oja, probeer tog so diskreet moontlik vir my uitvind of hy nie skilfers het nie.
ek oor en uit nou eers weer.
Ek het nou ‘n bordvol stroganof verslind
die fonking gelukkige kat
en hoe lang gaan dit nog vat???
wat is verkeerd met investec??? ek kry geld van hulle
Wat ?
Yes Yes Yes
*sug*
DD so van die os op die jas … het jy toe nourie oggend daai plaasbroodjie gemaak? Ek soek die resep asb – vir pokerface1 se kosblog
Nope, ek was te lui
As jy dit wel maak, neem sommer ‘n foto ook asb? Eintlik probeer ek my kosblog weer aan die gang kry
Wat moet jy doen ?
sal dit dalk aandag kry?? katte??
Ag toe nou
Ons internet by die kantoor is af en ek het dringende werk om te doen, en lalas het internet
Weet nie tjom, sal probeer
wanneer gaan sluit die skuldige luise nou by super bru aan bosluis pool
aaaaaaaaag
tog gaan praat rugby op FB
lees liewer my kommentaar op fb oor die spoed van lig
Ek gaan nie saamspeel nie … ek dink
het wel aangesluit?
Ek sien hy het klaar aangesluit
jn
jy het al
tog
Ek het al vir jou gesê: OP DIE FOKHIN 30ste!
net netbal JWR
Sofa soccer! nie netbal nie
DIT BEGIN MORE POEPHOL 30STE MAART
JY IS
Die 30ste Feb outop. Let op in die klas
Het Feb nie net 29 dae nie huh
Presies! Kom ek vra vir julle twee krimpies. As ek hin datum gooi wat nie bestaan nie, dan beteken dit?
hier is hy gaan join more begin die rugby
Come join my Super Rugby prediction game on SuperBru! It’s free and loads of fun. Just click here:
http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=250292
Pool name: Bosluis
Pool code: darkbrew
Jissie, ek gooi Dellie net sulke
stukkies, elke keer so net oor hin duisend woorde, want ek baklei vir tyd. Ek is besig met die einde. Ok, more s’n is klaar gestuur. Ons kan dalk bietjie langer stukke gooi. Dan sal dit seker makliker lees.
DD kom drink ‘n
by Lallas – dan kan ons lekka
praat
DD jy wat so praat van vrouens – kan ek jou aan
voorstel ?
Asseblief nie
As ek wil moelikheid hê koop ek liewers hin tweedehandse Alfa
oe lekker meer om te lees!!!
Shit
my taak is oor steenkool en joune
Hitler
ag
tog hoop ek kry ok so een nie
O
ek het nie skilfers nie ek gebruik Anti-dandruff
Die
het hulle spandokter vervang met ‘n Ginekoloog
Hierdie pussy pics moet nou gestop word gooi eerder
dis minder walglik
kan iemand verduidelik wat dit beteken???

Het my so laat dink aan jou kitterkat
ek weet wat elke sin beteken maar wat bedoel hulle met praktise liefde bedryf???
het dit nederlandse (aangetroude) familie op Fb gekry
Hoe maak mens hin kat blaf?
Gooi hom nat met petrol en gooi hom dan met n vuurhoutjie dan sê hy WOEF
Jy trap op sy stert !
gigi2
ek dog jy …… toemaar
pokerface1
ek weet jy gaan … toemaar
Hin kat in ‘n microwave