LUNCH

Gelaai op 4 February 2012 deur Dellie in Lunch

  1. Joe says:

    Ek is nou baie honger! njam

  2. Kuiken says:

    ek ook! babelas die huisdier het nou vir my een moer se breakfast gemaak vir ‘n babelas
    hoes hoes hoes

  3. Nicole says:

    hoor-hoor

    kfc wil jy nog met stokou mense gesels?? of is jy nou soos griffel ???

  4. Dellie says:

    Ek het The Terminal gekyk … fokkit ek het so getjank moersad arab kom by die huis aan in die doodsnikke van die movie, en ek sit en snik hardop mrgreen Maar WOW – dis die beste movie wat ek in jare gesien het


 

Om kommentaar te lewer moet jy hier registreer as 'n lid van Bosluis.