LUIS GESUIS

Gelaai op 4 February 2012 deur Dellie in Luis Gesuis

  1. Nicole says:

    mv ek hou nie van vuvuzela nie

  2. Kuiken says:

    evil ek love weer die song lief lief hoor-hoor dans dans musiek
    sê my baby, voor ek jou oopmond soen, kan jy braaibroodjies maak giggle

  3. Damduiker says:

    nee ek sal maar dié musiek hin pass gee

  4. Kuiken says:

    gigi2 die huisdier maak vanaand weer sy knoffel mossels….ek is bevees ‘n drank en knoffel asem gaan nie saam nie nee

  5. Gatties says:

    wag wag moegoes lol die is kak song maar daar is nice song Vuvuzela deur NP projek
    too bad ek kry dit nie op youtube nie – holverskeurend

  6. Damduiker says:

    fokkit hierdie foon se browser is kak! Bliksem my comments net waar dit wil

  7. Griffel says:

    Trust die oumense om oor iets te moan roll

  8. Damduiker says:

    mv tong Die stupid ding is veronderstel om dit BEHOORLIK te kan doen. Ga môre hin baksteen deur Vodaworld se venster ga moer lol

  9. Gatties says:

    griffel wag maar vir jou kleinkinders dan kry jy weer ‘n hup in jou stap ouman

  10. Gatties says:

    griffel die klinkainders is om die draai

  11. Gatties says:

    Ek vertel my kindrs gereeld van uitmergelinde kraampyne mrgreen ek hoop die boodskap tref lol

  12. Griffel says:

    Son: “Dad, I think my girlfriend is too old for me.”

    Dad: “What makes u say that?”

    Son: “She says she’s seen WP win the Currie Cup.”

    giggel

  13. Griffel says:

    fok kfc dis ‘n iPhone …..skeer jy gek met my of weet jy regtig watse foon dit is nie?

  14. Griffel says:

    Wat het van gigi2 geword ? Hoop sy het lekker verjaar vandag koes

  15. Gatties says:

    verlang ek nou na mystic moersad sy kon in haar bal kyk moersad

  16. Damduiker says:

    Snaaks dat ellakie en obs nog nie ingeloer het nie

  17. Gatties says:

    gigi2 het ook ‘n lewe rol

  18. jannas says:

    lab met life jacket hy het dit frikken nodig giggle

  19. jannas says:


    Say no more !!!!

  20. Gatties says:

    jannas van al die luise was nog net jy en die duitser by my huis – die ander mos ustairs die boggers roll

  21. jannas says:

    Die is op my Bucket list net baie duur R10 000-00 dan nog wet suit x 2 want vrou wil ook dan nog 4 x lesse @ R1000-00 ‘n les fokkit

  22. Gatties says:

    jannas jy praat die waarheid ek suip oops

  23. jannas says:

    lekker slaap julle maters hande onder die berse giggle

  24. Gatties says:

    (...fluister...)

  25. Gatties says:

    goeie nag almal. ook aan rooflesers, butler en poeps ;)

  26. gigibaby says:

    Bleddie wetter s ek moer vir djulle evil

  27. gigibaby says:

    Sien jannas was by Blouberg giggle

  28. Gatties says:

    (...fluister...)

  29. Obelina says:

    Dis laat maar dis nog nie more nie oops

    gigi2 lief tjomme soen baie geluk met jou verjaar hoop jy is baie bederf en het hope present aandag en lief de gekry jy is ‘n tjomme 1000 drukkie Mooijaarswense vorentoe smile

  30. Ella says:

    More luisgevreekies! Ek brekfis sommer op maat vannie (gross) music dans dans dans

  31. Obelina says:

    ella tjomme dellie le seker weer in giggle Het jy gesien hoe jok griffel hier bo roll

  32. Obelina says:

    Ek moes geweet het rofl handdruk DD, wat loer jy giggle ons byt nie tjomme

  33. Ella says:

    Jannas, jy issie die enigste met ‘n foudie van Tafelberg nie, ekt my eie tong

  34. Obelina says:

    Baie goed dankie lief daar is ‘n musiek in my hart en skoon drinkwater en njam lewerkoekies in die yskas, en dans sus is weer terug in P-town waar sy hoort lol lol

  35. Obelina says:

    oops ella ja jy,s reg hoor-hoor dis nog innie kar baie dankie aan die uil, dit gaan handig te pas kom wink

  36. Damduiker says:

    Antie, nou wat se hond het julle gekry wat alles munch?

  37. Obelina says:

    ella issie ‘n antie nie piets lol gooi daai pic waar sy so op haar rug le en slaap

  38. Griffel says:

    giggel ————————–>

  39. Damduiker says:

    Nee kyk ella is nou eers besig om haar gesig te voer


 

Om kommentaar te lewer moet jy hier registreer as 'n lid van Bosluis.