die raak nou lui ek eers gaan Stellenbosch toe ry oude libertas het elke saterdag ‘n markdag so gaan eers boere wors koop die lekkerste innie kaap en my wyn gaan haal wat ek bestel het roodeberg If you know what I mean
ek is in goeie gesondheid Maar ek moet vir my jaarlikse checkup gaan in Mei maand . Sover is ek nog OK tenspyte van my ouderdom . Nou gaan ek weer ‘n klomp sarkasme kry van al die kraaie hier op BL
Dit lyk so. Ek lag nog vir al daardie kort grappies en mev wil weet waaroor ek lag. Ek vra haar toe wat is die verskil tuusen ‘n TV en ‘n skoonma. Antwoord: Jy kan die TV se klank afskakel
hulle het mos in de middeleeuwe seuns op jonge ouerdom gekastreer om hulle stemme so te hou, kan nou nie die naam onthou nie. Ek het lewens verhaal gelees van die beroemste ene… ag wat was dit nou weer????
More luisgevreekies
Goeie môre
dit is net ons twee hier vanoggend
Ek het op Stellenbosch groot geword. Lekker plek! Geniet die dag !
Dankie
dis baie warm vandag en nog warmer in Stellenbosch gaan namiddag maar louberg toe
Goeie môre
Hoe voel jy vandag?
OK joe, knie nog nie reg nie. maar is doodsbang om afspraak te maak.
en jy?
Nou gaan ek weer ‘n klomp sarkasme kry van al die kraaie hier op BL
ag
wat
hulle is almal mia in die naweek.
Dit lyk so. Ek lag nog vir al daardie kort grappies en mev
wil weet waaroor ek lag. Ek vra haar toe wat is die verskil tuusen ‘n TV en ‘n skoonma. Antwoord: Jy kan die TV se klank afskakel
Ons het nou weer na daardie video van die ou wat so mooi falsetto sing gekyk! Baie mooi!
hulle het mos in de middeleeuwe seuns op jonge ouerdom gekastreer om hulle stemme so te hou, kan nou nie die naam onthou nie. Ek het lewens verhaal gelees van die beroemste ene… ag wat was dit nou weer????
Hierdie outjie praat in ‘n gewone mansstem en is dus nie ‘n eunoch nie
Bartolomeo Barbarino was sy naam ! eureka!!
hy was ‘n eunuch
het nou gaan
en daar sê dit hy was nie eunuch nie. nou weet ek ook nie meer nie. ek het die boek gelees… i’m puzzled now.
Aaag
ek wou kom saam gesels maar ek sien dis weer net die ouetehuis wat hier is vandag
Ek gaan maar kyk wat doen die jong mense….
Ouderdom
vir ons almal as ons gelukkig is – of nie
Dis waar maar jissie van die mense hier is fokken stokoud
En jy is een van hulle
Snappy comeback……
Jy sien dis wat gebeur as mens nie so oud soos
en kie is nie….
Vuil vinger !
Sommiges hier wys hul onkunde en bewys hul Oosrand agtergrond
hier
ons vinnig ….PASOP!!!
>>>>>>>>>>>>>>