LUNCH

Gelaai op 3 February 2012 deur Dellie in Lunch

  1. Blue says:

    kots kots daai bord kos is te deurmekaar shock

  2. Bosvark says:

    eintlik laaik ek daai kos lol

  3. gigibaby says:

    blue wil jy met my deel tjomme mrgreen

  4. Bosvark says:

    asgat lyk dit soos jou skoonma se kos?

  5. jannas says:

    onfokendankbare goed wag tot julle rerig honger word moerig sad

  6. gigibaby says:

    ag dan probeer ek die ene

  7. jannas says:

    alles is ok weet net nie hoekom hulle altyd kos met pasta opfok nie dit pas nie daar nie eerder pap en sous saam rumpsteak

  8. Fokk says:

    Hoezit julle klomp ETTERS!!!

    Ek is doos besig en werk my stok af. fokkit1

    Hier is hin lekker flintie en bj vir griffel en seertot – hulle is mos die grootste mof in Gauteng.

    Dan vir dellie lekker lek en vir daisy daar waar sy alleen sit en diddle een groot soen

    Ek is steed opsoek na tiete wat my wil looi ry pomp bj maar al wat ek deesdae doen is dratie

  9. rot says:

    fok fok fok fok steak egg en tjips is een befokte pub lunch . evil genade maar julle is vol kak amper se erg soos Monk op TV . As julle kak kak julle ook in paaiemente huh of mix die kos darm in julle mae ? dmi

  10. Griffel says:

    mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert mof alert

  11. jannas says:

    my fokkit lewe jy nog?? kastig werk dratie is nie werk nie giggle

  12. Pokerface says:

    fokk ek het ook ietsie vir jou lief

    bj bj bj

  13. gigibaby says:

    ja DD mens kan julle goeie smaak op ‘n myl sien koes lol

  14. Asgat says:

    fokk hier spyker pomp bankseks

  15. gigibaby says:

    Sameul se slippers vir sy seer toon koes giggle

  16. Asgat says:

    Ek wens my skoonma kon maar nou gaan.

  17. Bosvark says:

    ek laaik ook my skoonma fokkol

  18. Blue says:

    gigi2 njam dankie ek deel graag daai bord kos tjomme giggle

  19. Bosvark says:

    oooo hierdie plasenta van my gee vandag so baie probleme
    ek dink dis ghout
    ek weet nie hoe om te sit nie

  20. Asgat says:

    (...fluister...)

  21. Ella says:

    More blue ennie anner gevreekies !

  22. Nicole says:

    julle moegoes, is nie chips by die steak nie is bean sprouts maar hoe die 2 saamkan werk weet ek nie. die steak lyk njam

  23. Gogga says:

    hoe laai ek pics op? koes

  24. jannas says:

    Ek weet nie maar ek dink bosvark drink te veel wat is verkeerd met hom sy Plasenta of sy lewer?????????? shock

  25. Gogga says:

    giggle vir my eie stupidgeid lol

  26. jannas says:

    hierdie water is 25 grade C ai ai

  27. gigibaby says:

    Is diy nou nie mooi nie *SUG*

  28. Bosvark says:

    (...fluister...)

  29. Dellie says:

    groet Gogga – ek dink jy het nou die vuurdoop oorleef met grasie, en is nou ‘n volwaardige luis lol

  30. Joe says:

    (...fluister...)

  31. Ella says:

    Hier is die mooi prenkie wat nie vanoggend wou werkie evil

  32. Asgat says:

    Gigi raak jy nou emosioneel betrokke met daai prentjies

  33. jannas says:

    bosvark asgat het my niks gewys nie net gefluister en sy is hopeloos in IT rofl lol

  34. Sameul says:

    Wie is Frank Botha? Kry nou net n uitnodiging in my mailbox om op n Vreeslose blog te gaan chat, wtf wie nooi mense na n blog toe, ek was onder die indruk jy gaan lees daar en waar JY wil.

    Hy het seker my mail adres hier gesien.

  35. Asgat says:

    jannas ons gaan so teen 17h00 ‘n dop drink daar by Nicole

  36. Dellie says:

    Sam, frank veg nog steeds verskrik en vreesloos voort vir Afrikaans! Hy het my selfs gevra om groete te stuur vir ‘n pel in Afghanistan …. giggel Heel duidelik het hy nie ‘n globe idea van hoe ver ons uitmekaar is nie … mrgreen

  37. Bosvark says:

    (...fluister...)

  38. Bosvark says:

    kfc kots is goed vir plante

    • Kuiken says:

      ja maar die wortels en boontjies en ertjies wil nie groei nie
      het jy al opgelet ….as jy kots is daar altyd wortels en boontjies en ertjies in…maak nie saak wat jy geeet het nie koes

  39. Bosvark says:

    waar is daai griffel met diie tee
    ek is dors

  40. Bosvark says:

    ek comment vandag net so baie soos asgat

  41. gigibaby says:

    ja vark ek is verstom giggle

  42. Dellie says:

    G’n niks tee vandag nie …. dis fok en Vrydag en drinktyd!

  43. Bosvark says:

    ek gaan nou eers muffia

  44. Kuiken says:

    hoor-hoor hoor-hoor
    takiela dop castle castle

    vark bring net jou eie dop asb ???
    in die huis drink ons NIE evil

  45. Nicole says:

    nou ja wa’s die drinks??

  46. Nicole says:

    is nou nou terug

  47. Kuiken says:


    vanaand lyk dit weer so by smiiile roll

  48. Joe says:

    Lekker naweek moegoes ek loop nou bye

  49. gigibaby says:

    (...fluister...)

  50. Bosvark says:

    wanneer dink julle moet ek huistoe gaan wink

  51. Bosvark says:

    OK sso julle weet – lekker naweek baaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai

  52. Pokerface says:

    fokkit julle kan baie kak praat shock

    en NEE gigi2 – dis is nie HULLE nie lol

  53. Bosvark says:

    ek het vir my ‘n samsang têb gekoop
    ek kan nou na-ure ook BL

  54. gigibaby says:

    gaap ek loer later weer lekker middag luis te mv pokerface1 tjomme mrgreen

  55. Bosvark says:

    gatvol hou op rooflees piets

  56. Bosvark says:

    ek gaan ook nou eers ‘n VMK vang


 

Om kommentaar te lewer moet jy hier registreer as 'n lid van Bosluis.