BREKVIS

Gelaai op 3 February 2012 deur Dellie in Brekvis

  1. Ella says:

    Ekt die yl gevra of hy al hierie prenkie gesien het wat jy hom wou wys vark Hy seg dis ou nuus, hy sienit elke dag innie strate

  2. Ella says:

    Watter roete stap jy more vark

  3. Ella says:

    Dit willie flippen werkie! moerig

  4. Joe says:

    Goeie môre ella en bosvark Die klomp het darem gister vir gogga ‘n harde tyd gegee !

  5. Ella says:

    Ek vertrek nou sommer, lekker werk vark nek

  6. Bosvark says:

    asgat wat het skoonma gemaak vir aandete ?

  7. Bosvark says:

    Het shockella is jy nie veronderstel om te werk nie

  8. Bosvark says:

    Ontbyt 09h00 – KFC njam

  9. Bosvark says:

    More pokerface

  10. Asgat says:

    ek is terug!
    julle my gemis?

  11. Bosvark says:

    joe hy moet jou pruime eet anners gaan jy nou nou weer kla jy kak deur ‘n strooitjie lol lol

  12. Joe says:

    Het julle gesien bosvark eet ‘runaway’ van KFC vir ontbyt grin

  13. Asgat says:

    griffel
    kry ‘n mens deure met ‘n glasvenster wat ‘n ‘ingeboude’ blind het
    dis vir ons kombuis wat direkte middagson kry en kyk ook direk op buurman se sitkamervenster
    Om ‘n blind te installer op ‘n deurvenster is altyd ‘n boggerop by die knipgedeelte al is dit ”n ronde deurknop
    wat stel jy voor?

  14. Joe says:

    My 10-uur toebies vandag gaan een met sardientjies en gekerfte ‘pickle’ uie en een met net lewersmeer, alles op roosterbrood njam

  15. Joe says:

    Goeie môre ouma hoe is die rumatiek vandag?

  16. Griffel says:

    Nee asgat jy het nie boontoe vir my gefluister nie. Samuel het sommer self geantwoord op wat jy my gevra het.

    Maar anyway…..

    Mens kry sandblast vinyl wat jy op die glas kan plak wat nie baie hitte gaan uithou nie maar wel die uitkyk op die buurman se erf. Die vinyl is baie beter as regte sandblasting want dit lyk presies dieselfde maar dit los nie vingermerke as jy daaraan vat soos regte sandblasting nie.

    Hoe groot is die glas?

  17. Bosvark says:

    asgat kry ‘n soliede deur en maak die deur toe shock vrouens ai ai ai

  18. Asgat says:

    cool by die pool my bra wink

    Die deur is daai gewone kombuisdeur met die bokant so afgeskort in 3 dele met vensters in
    Die deurkyk van die buurman pla nie so baie nie
    dis wel die middagson wat ek wil uithou
    Dit maak die kombuis warm

    • Asgat says:

      maar die deur maak nie saak nie
      ons soek die lig in die kombuis
      die deur moet vervang word en ek het gewonder of ‘n mens so ‘n deur met ingeboude blinds kry wat kan oop en toe vir lig inlaat

  19. Asgat says:

    so iets kan dalk werk

    google is my friend wink

  20. Asgat says:

    ek het nou eintlik my eie probleem opgelos
    as ons ‘n deur koop
    maak seker dat ‘n blind daarop installeer kan word sonder dat die deurknippe in die pad is

  21. Griffel says:

    Ja vark is reg as dit te warm is sit dan eerder ‘n soliede deur in. Maak net seker jy sit ‘n soliede deur in en nie ‘n cheap engineered style deur deur nie. Want as hy so baie direkte son en reen gaan kry gaan dit hom opneuk binnekort.

    EN behandel die ding met OLIE en nie vernis nie…. BAIE BAIE belangrik.

  22. OUMA says:

    nee asgat, nie vir muskiete nie

    ek het lupus

  23. Asgat says:

    |*poef* en daar’s die tannie weg

  24. Asgat says:

    (...fluister...)

  25. Bosvark says:

    Ek eet nou ‘n Sugus tong

  26. Asgat says:

    ek het sugus gegoogle, toe kom ek op ‘n baie wille girl af shock


 

Om kommentaar te lewer moet jy hier registreer as 'n lid van Bosluis.