ALL IN A DAY’S WORK …

Gelaai op 3 February 2012 deur Dellie in Algemeen

  1. Bosvark says:

    ja as easy as pie

  2. Bosvark says:

    Kan ‘n mens uit Bosluis bedank ?

  3. OUMA says:

    ek verstaan nie hin woord nie

  4. Griffel says:

    bosvark

    En as jy die dag fokkof moet asseblief nie vergeet om te vertel hoe jou en jou kinders se lewens bedreig word nie… giggel

  5. Dellie says:

    More more! groet

    Ek is nie myself vandag nie, so ek pas 100% in by die nuwe Bosluis mrgreen

  6. Bosvark says:

    Dis nogals ‘n lang dag vandag

  7. Arab says:

    More more luis te

    Ek wil ook van persona verander?

    Hoe doen ek dit? Wil die Kameel in my laat uit kom lol

  8. jannas says:

    giggle

    Outjie in weermag stuur vir sy ouma n handgranaat met notatjie: As ouma die pennetjie uittrek, kry ek 3 dae af om te kom kuier. Liefde Boetie

  9. jannas says:

    Ambulans kom met luiende sirenes verby. Dronk ou hol agter ambulans aan en ploeg neer inni pad. Hy staan biki kruppel op en skree agter ambulans aan: STEEK JOU F0KKEN ROOMYS IN JOU GAT MAN!!!!

  10. Bosvark says:

    Howdie jannas – wanneer gaan jy weer na jou DA strand toe ?

  11. jannas says:

    Skoolhoof kondig aan “Die meisies koshuise is verbode vir die seuns studente. As jy daar binne gevang word, R50 boete vir die eerste oortreding. As jy weer gevang word R100, 3 keer R150 en so voorts. Verstaan julle? Enige vrae?” ‘n Stem van agter in saal – “Wat kos ‘n seisoenkaartjie?”

  12. Asgat says:

    arab jy het goeie idee beet
    ek wil die gat in my laat uitkom lol

  13. jannas says:

    bosvark ruil sy nuwe horlosie vir ‘n KUIERTJIE by ‘n prostituut.
    Die Sog wil die volgende aand weet waar sy nuwe horlosie is? bosvark wil nie jok en glimlag en sê…
    ” Weg ge steek

    rofl

  14. Bosvark says:

    wag jannasasgat en Samuel het die grappe gister al gegooi

  15. Damduiker says:

    Wees gegroet, ou luise, nuwe luise, rooflesers en die res koes

  16. jannas says:

    A coloured and a black guy were watching Animal Planet about the
    GREAT WHITE SHARK!

    Black guy: “This is unfair, why do great things have to be WHITE? Why can’t we have a great BLACK shark?”

    Coloured guy: “No man, why can’t there be great COLOURED sharks?”

    The Black guy turns around amazed and says: “Shooo! A shark with no front teeth?? That’s just wrong bru!”

    The coloured guy replies:
    “Well bra, it’s better than a shark that can’t swim!”

  17. Bosvark says:

    arab sit jy by die huis ?

  18. Blue says:

    groet luis se !!!!

    Dankie tog dit is vrydag !!!!!!!!!!!!!

  19. gigibaby says:

    groet luis te

    blue tjomme jammer om te hoor van jou foon wat gesteel is, is moersad dat jy nou jou fodies verloor het!

  20. daisyblom says:

    My humeur is nou al so warm soos die vrystaatse son. Ek trippel nou al op en af vir meer as n uur lank….ek raak so deblixem in as iemand my laat wag!

  21. Arab says:

    bosvark ek is by die huis en het al koffie gehad met ‘n wha en ‘n oemf

  22. Blue says:

    Damduiker ek wil net eers gou die persoon bliksem wat my comments verander moerig
    Gelukkig is dit vrydag naweek van NIKS doen le voor giggle

  23. Griffel says:

    Damduiker wat gaan jy op die Boosrand maak? Onthou jou paspoort en malaria pille ne..

  24. Arab says:

    Ek gaan eers gou groet om kak te gaan koop

    loer loer weer so bietjie later in

    lippies soen drukkie bankseks dellie

  25. gigibaby says:

    piets arab net EK hier rond mag kak koop giggle

  26. rot says:

    groet <<<< admin kan maar die res hier in tik eks te moeg >>>>

  27. Pokerface says:

    mv julle simpel etter s evil

  28. Bosvark says:

    (...fluister...)

  29. Bosvark says:

    Poker wat seg die student ?

  30. rot says:

    vark moet jou nie aan mislike poker steur nie sy velang na iemand wat sy nie ken nie

  31. rot says:

    DD lekker gekuier nou die aand, ek dink ek het nog steed n babelaas lol

  32. Bosvark says:

    My boss phoned me today, he asked, “Is everything okay at the office?”

    I said, “Yes, it’s all under control. It’s been a very busy day, I haven’t
    stopped working yet.”

    “Can you do me a favor?” he asked.

    I said, “Of course, what is it?”

    “Speed it up a little, I’m in the fourball behind you.”

  33. Griffel says:

    Kyk ek like skoolsport en al daai goed maar fok atletiek is nie sport nie moerig

  34. Blue says:

    ja Damduiker bliksem dan sommer almal wat jy sien evil klomp etter s moerig

  35. Pokerface says:

    piets griffel atletiek is mooi – moenie nou oorlat jou kinders nie uitblink in atletiek kom misLUK wees nie mrgreen

  36. Pokerface says:

    lippies noddie piets waar was jy allie tyd huh

  37. Noddie says:

    Yes-yes al julle kettiekoppe! Ek het net vinnig kom groet, sal binnekort weer gereeld kom kuier.

    lief pokerfanny

    bj griffel

    ens.
    ens.
    ens.

  38. Gogga says:

    hello luise. hoe gannit?

  39. Pokerface says:

    blablablablabla roll

  40. Blue says:

    ja nee griffel ek word net moerig er as ek dink dit is iemand wat ek ken maar so leer mens mos en al wat ek nou kan doen is om die foon te block maar dit word ook deesdae op swartmark afgehaal sug Gaan die einde Februarie upgrade ….. darem nie baie lank nie …………

  41. gigibaby says:

    Aangenaam Gogga welkom

  42. Noddie says:

    Ek moet gaan. Praat binnekort weer met julle…

  43. Asgat says:

    (...fluister...)

  44. rot says:

    Gogga siende dat jy jess ken dink ek dis net reg dat jy haar eerste fookie kan gebruik so hrer goes faaack

  45. Asgat says:

    nee met my dik …. kon ek nooit aan enige sport deel neem nie moersad

  46. Asgat says:

    pokerface jy moet my huis sien lees maar terug

  47. Gogga says:

    cheerio. log weer later in :)


 

Om kommentaar te lewer moet jy hier registreer as 'n lid van Bosluis.