ons het ‘n SUPERSPAR – maar DIE is die tipe koeke wat jy daar kry
Nie ‘n Superspar se gat werd nie as jy gaan sout goedjies koop vir tee – daar is net eenvoudig nie!
Nicole loop en dans!! en skud haar kop op ritme te mooi!
My ma het my ‘n cd gestuur (1 van my familie in Belgie het orkes en die is pragtig Nicolea denk ook so. duidelik sit die familie se musikaliteit in haar.. lekker
dis goed vit plestiek
Ek is nie
nie – ek sal maar die onkruid wat hier rond groei net vermy
lyk na ‘n pick en pay koek, net lug en skuim
Nie ‘n Superspar se gat werd nie
koek in
So stukkie sal nou lekker wees….plestiek of te not
Nicole wat is alles uit die motor gesteel?
warry jy nou weer oor die radio
niks nie hulle het haar so jammer gekry dat hulle vir haa R100 gelos het vir petrol
gatties bied joune aan
Ek voel nie vandag lus om die screen te lek nie – daai is biekies TE veel room …
te veel stroop op die koek vir my liking!
hou van jou prenki goggos
dankie, dit het my omtrent heeldag gevat om die bug op te sit
ag
gogga, nie nog n
nie
geluk met jou avie nou sal die outoppie met die bosluis in sy hol jou seker uit los
watse soort gogga is jy? miskruier?
nie miskruier nie n gat kruiper :)
pokerheks

Ek is baie
omdat al my prentjies weg is
Maar dieselle vir jou
nou waar het jy JOU prentjies weggedrink?
hoe weet jy ‘n swanger vrou het ‘n vibrator gebruik?
.
.
.
.
die kind hakkel
hoekom het jou avie so ‘n Zorro masker?
Sys undercover
om die bug meer Mysterious te lat lyk
kom
laat waai met jou sit en piepie vra
doen jou werk
gogga wat is jou naam?
gogga kan jy in bold skryf?
het jy ‘n karradio?
sit jy of staan jy as jy pp?
regte naam of skuilie naam? :D
regte een
en gee sommer jou ouderdom ook
en gewig
en bankbalans
het jy nog tyd vir ou mense, hier is ‘n paar geriatrics wat wetenskaplikes was waarmee jy baie geduld moet he
gogga eet jy marog en hoenderpote of is jy ook vol fiemies soos dia ander een?
suip jy ook baie en verloor jou selfoon in gomgat kroeë?
gogga het jy anorexia of is jy bullemies?
my naam is Tai en eks 25.
ek sal enig iets eet solank dit nie leef nie haha
is jy Chinees?
af
jy kan soms maar leker biets
en ongevoelig wees
ek het mossie van jou gepraat nie
maar as dieskoen pas…..
suip kan ek goed doen ma is te obsessed mt my foon om dit te verloor
moenie persoonik raak nie
het jy ook die takt van n swanger weerluis ?
sies
t
dik vel rotta dik vel
die skoen pas
lolas
`n
beslis jou ou roofleser
is jy al friends met NET ROT op fb (dis die inner sirkel)
gogga het jy kinders wat hakkel?
gogga ek het ‘n gevoel jy is ‘n man
want net mans is so blerrie starrig om so elke halfuur te comment en jy ignoreer ons vrae
hettie kinders wat hakkel nie ok nie n vibrater nie maar ek is `n vrou. ek probeer tik en my werk doen terselfde tyd
ons het @ die tyd agtergekom mans is baie bek en min binnegoed. Ons hou van goed wat WERK!!
love is on the rocks?
jy is maar vrot in multitasking *trek neus op*
uit watter provinsie single task jy?
gdbaai all. lekker dag verder
jy moet eers alle vrae beantwoord
gogga ken jy van die ander
te
wil net weet wie ons moet
as jy jou soos
gedra
ek ken vir
en ek moet nou maar `n poepol wees en jul later wee chat
is jy dan ook in die
huis saam met
huh
fokit bedoel – moet ek
se oom
ek verstaan nog steeds nie *sug*
en lees klasse vir jou aasgat
ok sorry weet nie hoe ok eintlik diss te spel nie. maar vra n tiener om vir jou te leer wat beteken dit as jy iemand diss
jaaaaa ek weet
maar wat het my koek comment nou te doen of ek die antie grif ‘dis’
Ek vra mos maar net of sy by spar werk
Baaaaaaaaaaaaaaaaai
Nuckels = capies
En
Maaitjies
Fokkit knuckels maar toemaar……..
whatever
jy sal seker eendag… toemaar los dit maar… not gonna happen…
Nicole loop en dans!! en skud haar kop op ritme te mooi!
is pragtig Nicolea denk ook so. duidelik sit die familie se musikaliteit in haar.. lekker
My ma het my ‘n cd gestuur (1 van my familie in Belgie het orkes en die
te cute. neem video
gogga is jy dalk mystic ?
let op innie klas
sy het gese sy gaan huistoe
gogga ken vir
, dan moet ek haar ook ken, maar ek het nie ‘n idee wie sy is nie 8-O