Ola smiiiile en Ek sit en werk, dis die nadeel om vannie huis af te werk 24 uur aan diens maar die voordele is net soveel beter time management. As ek dit nou doen kan ek more-oggend net nagaan en dan soveel meer tyd om rond te loop
“Die kar wil nie start nie” se die vrou aan haar man. “Ek dink daar is water in die carburetor.”
“Hoe weet jy dit?” vra die man vererg. “Jy weet nie eers wat ‘n carburetor is nie!”
“Man moenie met my stry nie, ek se jou ek is seker daar is water in die carburetor.!”
“Wel laat ons maar sien, waar is die kar?” vra die man.
Vrou “In die swembad.”
hello e. How goes? Ek het job vandag. Moet spaarkamer – wat oor die tyd stoor kamer en junk room geraak het – skoon maak want my skoonsuster kom Vrydag oorslaap. Fokole lus vir dit. Nou gesels ek maar hier
die weer is great op die oomblik. Ons is die 2de dag van Feb en dit is -1!!! Gister was ons op ‘n stadium +8 en oor die naweek was ons +14!! Ja kan jy glo. Dit is gewoonlik blerrie hier in Feb (so -25 en op) maar weet nie wat die jaar aan die gang is nie. Maar ek moet dit nie te hard op se nie want netnou jinks ek die hele lot. Pere geniet seker die weer buite die dat jy nie van hom hoor nie
Obsie ek se vir jou ek kan deur gaan as een van daardie mense op daardie program hoarders. Ek is mos baie sentimenteel en hou mos alles. En die groot ding is ek hou dit wat ek voel te sleg om dit weg te gooi en nou met die trek wat voor le moet ek begin uit sorteer en ag goeie hell ek is nie lus vir dit nie.
Wel, dis vanaand ‘n wonderlike 13 grade hier by ons … so lekker styf cuddle gaan goed werk. Ek moet dit gebruik terwyl ek kan, want as die somer eers kom … hopelik kan ek so geleidelik gewoond raak aan die hitte, en tog vir aircons …
ek het die naweek so ‘n program gesien waar ‘n ou ‘n vrot pampoen op haar vloer ing low en behold ek backup en stoor ou data en as iemand iets soek sit dit iewers in my argief gooi weg vriendin, dis so bevrydend
bye…
ola smiiile
wel
maar hier was niemand nie en toe denk ek ag wat dit sal seker eeuwe duur voor iemand opdaag.. sorry.
wel
maar hier was niemand nie en toe denk ek ag wat dit sal seker eeuwe duur voor iemand opdaag.. sorry.
gaan dit goed met julle
moet seker nie vra nie
smiiile dit gaan baaaaaaaaaaaaaaaaaaaie goed
vir die belangstelling
Ek werk net my gat af deur die week en met die bevordering nog
ken harder
More is mos “Sondag” hier by ons so ons kan lekker chat vannaand
only in SA
ek gaan bietjie buite sit o en my kleinseun kom vir die naweek kuier
dans smiiile
Geniet jou kleinseun smiiile ……
Enjoy – dis lekker koel hier by ons, maar te stowwerig om buite te wees. Ek hoop dit bedaar sodat ons more kan
…
hoop so vir julle.
Ola smiiiile
en
Ek sit en werk, dis die nadeel om vannie huis af te werk
24 uur aan diens maar die voordele is net soveel beter
time management. As ek dit nou doen kan ek more-oggend net nagaan en dan soveel meer tyd om rond te loop
Nicole geniet kleinseun die naweek
“Die kar wil nie start nie” se die vrou aan haar man. “Ek dink daar is water in die carburetor.”
“Hoe weet jy dit?” vra die man vererg. “Jy weet nie eers wat ‘n carburetor is nie!”
“Man moenie met my stry nie, ek se jou ek is seker daar is water in die carburetor.!”
“Wel laat ons maar sien, waar is die kar?” vra die man.
Vrou “In die swembad.”
Ek word nou gewaarsku dat my sleutels (vir die kamer EN die bike) weggevat sal word as ek so ‘n stunt try …
gigglle ek was nog nooit daar nie maar het al baie stories gehoor
(nie vir die kamer nie)
hello
e. How goes? Ek het
job vandag. Moet spaarkamer – wat oor die tyd stoor kamer en junk room geraak het – skoon maak want my skoonsuster kom Vrydag oorslaap. Fokole lus vir dit. Nou gesels ek maar hier
Ola Weggie! Hoe lyk die weer by julle? Ek het omtrent twee weke laas met Pere gechat, so ek weetie of julle vrek vannie koue nie
Wie
kry niks …
gigi2 en
dit lyk nie veel beter hier nie dit maak my
die arme butler
om plekkie vir als te vind
Obsie
ek se vir jou ek kan deur gaan as een van daardie mense op daardie program hoarders. Ek is mos baie sentimenteel en hou mos alles. En die groot ding is ek hou dit wat ek voel te sleg om dit weg te gooi en nou met die trek wat voor le moet ek begin uit sorteer en ag goeie hell ek is nie lus vir dit nie.
Wel, dis vanaand ‘n wonderlike 13 grade hier by ons … so lekker styf cuddle gaan goed werk. Ek moet dit gebruik terwyl ek kan, want as die somer eers kom … hopelik kan ek so geleidelik gewoond raak aan die hitte, en
tog vir aircons …
Ja as jy geleidelik saam met die weer warm raak dan sal jy ok wees. Dit is daardie van blerrie
tot donders warm wat die probleme veroorsaak
Thanks gigs. Jy wil nie dalk kom help nie…..
Opgekom vir asem?
Hoelom slaap jy nog nie,
worries,
hoof en daai soort van ding.
wat vang jy aan?
Generaal
ek het u gevonkpos
gigi2
Nicole en
julle het mail
Is daar iemand wat ek uitgelaat het, fluister gerus jou epos adres
(...fluister...)
(...fluister...)