Die staatslykshuis in Springs is ‘n bewoeë gebou. Grys en koud, soos dit ‘n lykshuis betaam. Martin Marx beur die struktuur binne, met lood in sy voete. Hy kan aan ‘n duisend plekke dink waar hy eerder sou wou wees. Dokter Giniel de Koker is ‘n sweterige oorgewig man. Jy moet seker sweterig wees, om [...]
Argiewe vir February, 2012
Januarie 2010 Jack Matthysen se Bentley Continental GT gly geruisloos in die helder verligte straat op. Hy sien die sekuriteitsvoertuig van die maatskappy wat omsien na die belange van die inwoners van hierdie eksklusiewe privaat buurt, omring deur die Ebotse gholfbaan, stadig sy patrollie doen. Hy sit sy dakliggie aan, en gee die bestuurder ‘n [...]
Kom ons begin die week met ‘n WHA en ‘n OEMF!