BREKVIS

Gelaai op 29 Januarie 2012 deur Dellie in Brekvis

  1. Ella sê:

    More luisgevreekies!
    Die vark lê seker bene innie lug giggle
    Ek dêps allie skons dans dans

  2. Nicole sê:

    goeie môre julle luis dingetjies
    dit gaan weer warm wees in ons mooiste Kaap.
    Wonder of jannas hulle al vir suidoos ontmoet het?

  3. Nicole sê:

    Table Mountain Aerial Cableway

    Is OPEN…temperature is warm, wind strength is zero, visibility is good

    giggle dis inlingting vir gigi2 hierdie!!

  4. gigibaby sê:

    evil smiiile jy raak elke dag meer en meer hin heks moerig

    groet luis te

    ella moenie so vraat wees nie evil

  5. Nicole sê:

    giggle denk jy so gigi2 dit “rub” seker af aan my as julle hekse besig is.


Besoekers kan slegs kommentare lees en kan NIE kommentaar lewer nie!

 

Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.

 

Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.

 

Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.

 

Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.