LUNCH

Gelaai op 27 Januarie 2012 deur Dellie in Lunch

  1. gigibaby sê:

    njam ek debs die vleis blue ek hou vir jou hin stukkie mrgreen

  2. twieti sê:

    ek is jammer pokerface nie geweet noddie is jou skelmpie nie, nou het ons darm een ding in gemeen, hy soen lekker ne?

  3. Blue sê:

    njam njam njam dankie dellie

    piets gigi2 nie net hin stukkie nie ek het gister mooi met jou gedeel giggle

  4. Blue sê:

    Herhaling van vorige post: giggle

    Hi pokerface1 jy raak goed hoor bankseks met rot en wat dan lankafstand seks met noddie go girl go.

  5. twieti sê:

    is jy ‘n kloosterdame pokerface ??

  6. Dellie sê:

    njam So ‘n lekke stukkie steak is op ons spyskaart vir vanaand. Maar vandag braai ons vir ‘n slaggie alleen, so dis heeltyd speeltyd evil

    Welkom Twieti *rooi tapyt en blomme en al daai* giggel

  7. Pokerface sê:

    ja if your’e good your’e good *sug*

  8. Joe sê:

    Rooflees noddie hier dat julle heeltyd met/van hom praat ?

  9. twieti sê:

    hi oom Joe . . . wie weet, dalk weet noddie wat hier aangaan . . . maar ek kan verseker se hy praat nie saam ons nie. . .

  10. Bosvark sê:

    OK wie het dit gedoen ?

  11. Bosvark sê:

    Poker wat seg die student – was sy al vir ‘n doktors ondersoek ?

  12. Arab sê:

    groet oom joe

    Hoe gaan dit vandag met die OOM en met tannie joe ???

  13. twieti sê:

    Nee oom joe , noddie praat nie nou saam nie, hy sal een van die dae weer terug wees . . .

  14. gigibaby sê:

    rot is jy nog hier huh

  15. Nicole sê:

    njam njam

    sit ek weer vir piet snot nog op anner pos grrrrrr.

  16. NET ROT sê:

    Waars die mense nou heen? piets of lê almal nog op die grond en lag oor wat nou hier gebeur het lol

  17. OUMA sê:

    oppad Kleinmond toe, baaaaai

  18. gigibaby sê:

    Hoe kry mens hin geboorte Sertifikaat uit binnelandse sake uit weet iemand lol

  19. Ella sê:

    More luisgevreekies
    Gigabyte, het jy al aansoek gedoen? Waar?

  20. Joe sê:

    Ek sien op FB des is terug van die tandarts. Sy bek is seker nog seer shame moersad

  21. Kuiken sê:

    hello julle mother fok ers
    is dit stylvol en sinvol genoeg rot evil evil

  22. twieti sê:

    ja nee kyk kuiken dit was nou baie elegant hoor

  23. Kuiken sê:

    fokkit twieti bedoel ek

  24. Arab sê:

    bosvark !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Jy het nie nodig om alles uit my te trek een een nie lol

    Drank is dubbel wat dit kos in SA. Vleis so bietjie duurder omdat dit van aussie oland of varing land ingevoer word.

    Petrol is baaaaaaaaaaaaaaaaaaaie goedkoper as in SA so R2/Liter lol

  25. Kuiken sê:

    as mens so kyk na jou kar arab , sal mens nie sê drak is baie duur nie koes

  26. Kuiken sê:

    die flippen bessie evil

  27. Kuiken sê:

    dis nie ‘n black box …dis ‘n rooi box… jy het heeltemal te veel gekyk na daai DA posters roll

  28. Kuiken sê:

    (...fluister...)

  29. Pokerface sê:

    piets hou op skinner heks1 evil

  30. Pokerface sê:

    moersad ek het Friday blues cry

  31. gigibaby sê:

    (...fluister...)

  32. Pokerface sê:

    die wortelkoek van vanoggend het rosyne ingehad kots

  33. Ella sê:

    Dalk mis jy my hierbo gigabyte, issit pampiere wat jy gehaal wil hê? Of hoe kan ek jelp?

  34. Pokerface sê:

    jong ella die ding se kop kap aan mal

  35. Nicole sê:

    soebat jy om daai heks1 te help ellakie ??

  36. Ella sê:

    En Oja, sien julle die 25ste van volgende maand wanner julle hier is giggle

  37. Pokerface sê:

    waas Twieti nou evil

  38. Pokerface sê:

    seker gaat suip

  39. Arab sê:

    gigi2 laat weet as daar iets is wat ek mee kan help lol

    • gigibaby sê:

      lol dankie arab ek sal vanaand alles uitvind by Esti en jou dan laat weet, dellie se jy het alles vir haar gereel evil die bliksem s dink sy wil soontoe gaan en op skip gaan werk en nou soek hulle werks aanstellings brief wtf het dit nou met vakansie te doen?

  40. Nicole sê:

    ella ek denk nie gigi sal dit like nie, is dit nie wanneer haar Esti weer good old USA toe gaan??

  41. Joe sê:

    pokerface wat is verkeerd met rosyne? Het jy nie as kind ‘gorries en guts’ geëet nie? Jou probleem is, dat toe klein was, het jy netsoos kfc nie ‘n slurpie gehad het om mee te speel nie lol


Besoekers kan slegs kommentare lees en kan NIE kommentaar lewer nie!

 

Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.

 

Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.

 

Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.

 

Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.