Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.
Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.
Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.
Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.
Sit gat rus bene …
maar dis harde werk om ‘n vrou te wees
My werk is nou klaar. Wag nou vir die meester
er om sy ding te doen
Ag
ek
jou sommer
om nou die liekie op te sit
Ek dog dan ek doen goed vir jou
…
net vir jou
jy verlang dan so!
seun is weg op toer en nou het Nousch ‘n paar vriende genooi vir braai. Maar ek hoef niks te doen nie (net die uie gesny)
Wat doen mens met ‘n kleuter wat skreeu van woede??? shit ek weet nie meer!
O ek weet weglekind
As
en kie dalk hier lees Maandag (die
s wat dink ek het die pic gaan google) hierdie was my oorspronklike poging. Een van my slim maaikies wat ons probeer leer om die nuwe kamera te gebruik, het dit toe net mooi gemaak en ‘n raampie omgesit. Maar julle … dit was eintlik awesome. Vroeer die aand toe ons daar verby is, was daai water soos ‘n spieel …
lank lank gelede as ek met my kaptein op die boot was kon die inkoms by ‘n hawe ook so mooi wees en spielglad (lol of stormy kos )
amper so mooi!
en joune is mooier
Nou gaan ek eers vir
join buite by die vuur (dis nou om te check dat hy die steaks reg braai)
Sien julle biekie later weer
geniet die naweek
te en goggas, mooi loop vir eers!
praat jy wat ‘n glas wyn het. Die song laat my baie huis toe verlang. My man se vir my ek mag nie na haar luister nie wat dit maak my sad, toe se ek vir hom ek is alreeds sad, en sy laat my beter voel.
Hello aan al die nice
e, en die ander ook. Nicole die mr van my het ook sy gatvere vir sy ma probeer wys en ek het eenvoudig hom kamer toe gevat hom daar neer gesit en geloop. Die man het gou besef dit werk nie met ma nie. Ons is nou al so dat ek vir hom se “gaan kamer toe” en dan stap die man sleep voet sleep voet in die gang af na sy kamer. Maar hy stap ook net in en dan draai die man om en kom vriendelik terug. Mens dink hulle is te klein om te verstaan maar glo my hulle verstaan maar al te goed. Op die ouderdom is hulle nog te klein vir time out maar mense moet net hulle aandag af kry van die woede bui en die skree af op iets anders. En jy moet ook weet hulle toets hulle grense en kyk hoe ver hulle jou kan druk en waarmee hulle kan weg kom. Moet net nie terug skree en geraas maak nie – ek weet dit is soms moeilik om dit nie te doen nie – en praat net ferm en se
en neem haar kamer toe – klein bedryfies moet ‘n gehoor he om ‘n tantrum te gooi (haar woede is tantrum) en as jy haar kamer toe vat dan het sy nie ‘n gehoor nie. Moet nie die deur toe maak nie maar as sy agter jou aan drentel en nogsteeds skree dan tel jy maar net weer op en vat terug tot sy besef dit gaan nie werk nie en bedaar. Hoop maar dit help. Moet net nie toe gee aan die woede en skree nie – daardeur leer sy dat sy maar so kan maak en kry wat sy wil he.
Nicole druk die kind se dummy in kondensmelk.
vergeet wat die opvoedkundige boeke skryf
Ja sommige van daardie boekke praat baie
Mens moet maar doen wat werk vir jou kind. Elke kind is anders. Wat ek hier bo gese het is wat ek met Conrad doen en dit werk.
Kyk ek is baie bly ek het ‘n seun. My ma se dat sy makliker groot gemaak het aan haar twee dogters as haar seun, maar ek moet van haar verskil. As ek so die klein juffers kyk dan dank ek die vader vir die seunskind van my.
Gatties hoe groot is daardie glasie van jou? so 1l of so….
‘n
vir jou ook
My goeie hel. Hier sleep nou net ‘n klomp gaanse oor die huis.
dit is die middle van winter en hulle is nog hier???
weglekind ons in die kaap het groot glase. anners moet ons te dikwyls
om vol te maak!
vir jou raad.
nou moet ek weer buite gaan.
julle moet net vir my vra as julle raad nodig het met die kleingoed
ek is mos n bo-baas ma
*sug* nou waar is al die
se vannaand
alleen
!!!!!!!!
En dan speel
nog vir ons
sulke droee stadige
*sug*
Ek’s
oor daai song
Naand julle
gaan kuier so bietjie in die winter innie kaap…
Ek hoor jou
yes
hoezit
baie goed
niks reen hier nie
butler
binne
ek het vir
gevra
Kuier is een ding, maar BLY… ek het klaar skaapvel boots bestel vir hierdie winter
en thermal undies is ook op my lysie
Nou is my magie vol en my ogies wil nou net toe
Huh
die ene wat besig is om te sterwe
Ag sjame is
se plantjie op sterwe
Hy’t alles opgevriet voor ons kon pics neem
Ooooooo die sal nou ‘n nice butler wees

ok giggi2
“I get the picture”
hy laat jou skoon hakkel
Ek het noggie die pap ding getry vanaand nie
– maar ek sal verslag doen sodra ek doen.
Jis
ek het die lekkerste pap by my skoonsus geproe sy gebruik braaipap en dan gooi sy gruis (noem sy dit by, toe weet ek nie wat dit is nie, en vergeet ook om later te vra) dit was hemels samet so soeterige sheba
Waaar de hel moet ek gruis kry as ek so sukkel om net MIELIE meel hier op te spoor
Almal gee vir my cornflour – soos Maizena stuff
Hulle verstaan nie wat ek bedoel met ‘maize meal’ nie …
So toe gaat soek ek maar self
Sterkte
gooi room, kaas en papmix by, en dis PRESIES hoekom ek pap vermy
Waar is
vannaand
Eik sien die
eet die
vir breakfast, lunch en supper
waar sien jy dit, ons sien kolkol hier in sa
waar sien jy dit, ons sien kolkol hier in sa
upgrades of plugg ins
Vir my plantjie wat op so vroee ouderdom moes gaan ……………..

(...fluister...)
Drie geel kaarte vir die
en nog steeds kan die
nie die game wen nie…..
dis my opblaas pop
(...fluister...)
(...fluister...)
Sien ek nou die RIP
blaasbeheer
ek het nog die pienk sakkie, mooi gebere en als
Ek gaan nou maar bed toe en
se wen “celebrate”
Lekker slaap
Jy’s AGTER
– ek’s al laaaaankal ‘n
… anders sou ek nie daai blik sam uitgehaal het nie
BlackSAM ? Ek dink/weet dit is harry
dit kan net hy wees
Ps
het hom toe al gelaaik, seker as haar laaste kans gesien
Lekker lalie delle en
hou op kla… weee jy
Blue ek het die houerjie en grondjies ook gehou en gaan nou daisies daarin plant – pakkie saad wat ek ondek het toe ek my kantoor vandag ontruim het
ai tog die comment is op verkeerde plek en was vir
oor BlackSam : die wonder hou mens ook aan die gang
het daai
gaan slaap sonder om nag te se
Skies ek’s gou aan die foon
ons ou hekse is mos nou ou nuus
genade
hoe lank hang jy aan ‘n foon huh
dit gaan meer as twee hekse en softy
vat om my te
kinky
Gmf jy reken
ek hettie gewigs voordeel
Wie is Reza de Wet ??
huh
weet nie
Skies dit was baie belangrik
ek voel soos “the tjit”
Praat biekie uit
se woorde
Skielik dink ek nou aan ou
, wonder waar innie wereld is hy
Shit, ons sit nog steeds voorie PC’s … en … maak reg vir die een …
sit en luister …..
RUGBY SONGS
haai
daai rugby songs is befok hoor
en die rugby begin al amper
ouvrouens julle
, doen dit dan net vir hubby , hulle kry min genoeg in die lewe
rugby
dan is daar nog die dam krieket ok
……………….
vir wat moet ek rugby saam met hubby kyk hy sal not a
liefling saam met my kyk
NEVA FOR NOW al martel djy my met “bokkoms” (
se njam)
(...fluister...)
stuur jy nou alweer nicole se emails aan?
Hi
ek sien vandat jy blacksam verwilder het is
ook mia
as ek dit geweet het, het sam sommer op dag een ge
Uhm … ek is mos bekend daarvoor dat ek nuwe mense verwilder
Maar nee, ernstig nou – soos ek annerdag gese het … nuwe mense is meer as welkom, solank hulle net nie multiple personalities het wat ons gaan herken nie … Ek’s miskien miskien blond (dis anyway net ‘n cover, my roots is donker
) … maar niemand moet net eers HINT dat ek stupid is nie …
I WILL take you out … be afraid …
solank jy net nie vir die verkeerde persoon fluister nie
leker
en
Rooflesers
lekker nagmerries kry
issie
sy pas seker weer iemand se kinders op
Tarra julle, onthou net die fotos
hier is ek die
was heerlik en my kakebene is so seer van die lag.!!! sheise die man was snaaks. Toe kom
ook nog daaraan want sy scanner was stuk, maar hy kon nie bly nie net 1 bier gedrink en toe moes hy gaan pak om môre struisbaai toe te gaan.
ek het gelag 
lekker doeks julle en gedra julle
dit gaan goed metsnoopy
pinocs is te besig met sy kleinkind
…
en nou gaan ek rerig lê anners heet ek moeilikheid. bye
Leke doeks
Ek is seker die meeste van julle het my vorige comment met ‘n knippie sout gevat …
Moenie rerig vrees nie, nuwelinge … ek’s harmless … vra maar vir
(baby bly net asb stil oor daai blou kolle)
Bwhahahahahahahhahahaaa ….
Ek sal mos nooit nie
*onskillig*
HEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEELLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLPPPPPPPPPPPPPPPPPPPPPPPPPP
Bang gat!!!
Nite julle lawwe mense
stoutgat gelukkig kan jy more comments delete :-)
Nag julle vir die tweede keer
Ek raak nou
!!!!!!!!!!!