Moet nou nie te vinnig gaan die naweek nie …
Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.
Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.
Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.
Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.

waar is die barmoeder?
MIA
Nou is dit maar self service …
eindelik want dit is fokken warm
In daai bar op die hoek
(...fluister...)
(...fluister...)
Ek weet nie maar hier is defnitief ‘n paar van julle sertifiseerbaar “If you know what I mean”
Ek weet. Ja hulle is.

ASGAT SE PERSONA:
kan ek ‘n tequila, JW RED,BLUE en GREEN kry
plus ‘n suitcase om dit weg te sluk
gee maar nog so ‘n tequila vir good luck
verder sal ek maar SMILE AND WAVE, SMILE AND WAVE SMILE AND WAVE
waar is die repeat of copy fokkin knop if you know what i mean
ASGAT SE PERSONA:
glad nie asgatjie, ek wens net ek het sekere powers gehad
verder gaan dit FANTASties met my
en ek se NIKS verder nie, so moet ook nie eens uitvra nie, ek gaan NIE antwoord nie, maar ek voel nou vreeeeeslik beter, ek gaan nou heerlik werk tot 16h00
AND wave
Praat jy met jouself?
is seker die hitte
peanuts en rosyntjies = Gorries en guts
Ek is al so lus vir pap saam met braaivleis, toe spoor ek die op … dit lyk en voel amper soos mieliemeel, miskien kan ek DALK pap bou daarmee …
dit lyk vreemd
kan ons nou maar begin
. . .
Wat suip jy?
jy bedoel wat
ek. . . Rum en Raspberry. . . en jy?
jy is reg,gebruik jou verbeelding. Dit is wat ons as kinders rosyne en peanuts genoem het.
maar
as jy te konserwatief is moet jy net se. . .
vra jy wat klaar beginne het
nog nie begin
nie. . . maar amper hoor. . .
Ek nog hier
Vrydae is no panty dag
Ek het geen behoefte aan drank nie
Snuif maar biekie Vim
Teoreties
– maar het nog so ietsie vir ‘n kas of twee
arme
is jy die tyd van die maand op brannewyn en Oros? Waars
sy is skaars.
Ek
– ek doen geen hardehout nie
Huh ?????
Ek gaan nou nou Laatlam se atletiek gaan bywoon – dis by een van daai bane waar jy met ‘n kar langs die veld stop – dan kyk jy en gooi so
tjie
snaaks die
hol nie vir die kind se part nie
inteendeel – een woord (dan doen jy TAKE
)
klink baie lekker ek kan ok doen met so yskoue een hoor.
was jy nog altyd so vriendelik
?
ag
toe twieti
goed om te weet dog sys nou net vol
Twieti het jy hin ding vir
huh Sy sit ne
toemaar ek sit ook hoor . . .
Ag moet nou nie so spoil sport wees nie, cant take the heat . . . pa pa pa
Blykbaar hol hy
poker se
is nou geroer haar
koffie
oeps ek wil nie haar
koer nie . . .
vra hoe gaan dit met sy gunstelling nursie
Poker wat seg die student ?
sy pratie
OK en BBM ?
sy tikkie
ek het my student gou macdonalds toe gestuur
ek
hulle tjips
Swot hy darem nog
Van wanner af gee jy klas
huh
ag shame julle moet nie vir
te maak nie. Ek byt nie, nie hard nie in anyway
ek glo nie sy is nie maar geniet die
wat sy gee,
Ek mis vir
Ek wonder ook waar ons reenboog girl vandag is
Dalk het sy en Sam ‘n date
Ek
eers moet gaat
koop virrie naweek
is mos nie soos innie Kaap waar mens net MR Delivery bel vir alles nie , ek was ge
toe ek sien daars wragtig hin
shop waar mens kan order
nou is almal weer stil.. . .
Eks hier – praat ek luister
Ek begin so half en half werk aan vanaand se bykosse – kan ookie elke keer as ons
vir
dieselle stuff voer nie. Vandag gaan ek weer so biekie ‘creative cooking’ toepas …
en hoop vir die beste
hoop die plan werk
ek gaan amper huis toe
(...fluister...)
Baai julle
Geniet die naweek, en hol nou mooi more, ons wil Maandag jou medalje sien
yes yes yes
baai baai baai
ek gaan ook tata se. geniet die naweek sien maandag.
ek
vir jou pasop. . . . ek
niks en game vir als
Lekker naweek
en twieti
Lekker naweek. Dit het tyd geword om vir
……(los maar) en te
Gaan ons biekie kook?
Julle moet lekker….what ever!!!!
Hoe
jy dan en dan is jy nog hier
eks hin vrou my mind mag change ne. . .
Lekker
….. Ek hoop daar is ietsie vir jou om te
Laat weet maar as jy so ietsie soek
Plesier
(...fluister...)
(...fluister...)
baai baai
Geniet
Ek gaan nou
en is alreeds aan die
die huisdier het ook nou vir my lekker wyntjie gegooi en gaan later vir ons ‘n lekker t-bone steak
ek moet net sorg vir die mushroomsous… 
..dont
and drive
geniet dit
Eki
nie T-bone nie. Ek en
lekker ausie rump
ok baai
my kop pyn en my oë brand (nee ek lieg my kop pyn noggie, maar hy GAN pyn)