BREKVIS

Gelaai op 27 Januarie 2012 deur Dellie in Brekvis

  1. Ella sê:

    More vark poot en luisgevreekies, it’s Friday! dans dans dans

  2. Joe sê:

    musiek ♫♪ Goeie môre, goeie môre ♫♪ Musiek

  3. Bosvark sê:

    Gisteraand sien ek weer vir ella en obsshock as ‘n mens kyk dan suie hulle aan die bottels en bottels wyn giggel

  4. Des sê:

    Mag ons groet? Dalk kak pokergroet weer in haar beste pantie as ons groet. Maar anyway, ons is mos goed grootgemaak….

    Goeie môre, groet lippies handdruk bj

  5. jannas sê:

    more groet en koebaai almal moet gaan fiets gaan die nweek struisbaai toe we we tong
    bosvark mv voorlopig vir alles wat kom

  6. Bosvark sê:

    Vrydag – Bosmossel en Photoshop lol

  7. Pokerface sê:

    groet goeie môre almal lippies bj handdruk fok
    En ‘n spesiale goeie môre aan al die fake aka luiste (hoop almal is nou tevrede)

    mv

  8. Nicole sê:

    jannas gaan jy by ‘n luis kuier in Struisbaai??? of gaan julle fietsry? moenie jou lycra broek en jou crocs vergeet nie nê!!!

  9. Pokerface sê:

    bosvark jy het noggie daisy se prentjie gegooi nie moersad

  10. Pokerface sê:

    kom noddie wys jou gatsiggie piets

  11. Bosvark sê:

    Poker het jy toe voël (kraai) ge-eet ?

  12. Bosvark sê:

    asgat loop antie Kaa…. Nicole altyd kaalvoet by julle parties rond ?

  13. Nicole sê:

    ja ek loop altyd kaalvoet by die huis. so wat??

  14. Nicole sê:

    enweet jy nog iets, ek het geen tafeldoek gebruik nie.!!!! so nou moet jy natuurlik ‘n anner ietsie kry om oor te jeremiah

  15. Pokerface sê:

    lol smiiile

    nee vark ek het kerrie mince en wyn gemaak

  16. Nicole sê:

    (...fluister...)

  17. Pokerface sê:

    En toe het kfc raad te gee oor hare groei goed, toe neek ek per ongeluk die shampoo by die mince lol

  18. Nicole sê:

    juist ek gaan eers gaan ontbyt eet. die rukkie sit sal dalk gehelp het om my rug weer minder pynlik te kry. sien julle nou nou.

  19. Pokerface sê:

    (...fluister...)

  20. Pokerface sê:

    ag nie wees nie WEET fokkit

  21. Pokerface sê:

    psssst asgat – ek gaan HEEL naweek in die son lê tong tong tong tong

  22. Pokerface sê:

    Waaaaar het jy my gatsiggie gesien huh ?

  23. NET ROT sê:

    dellie ….. Wat van n post waar ons reels, reelings, tips ens vir nuwe luis te kan gee

  24. Pokerface sê:

    rot hoekom maak jy nie liewers jou naam ROT NET nie lol

  25. Griffel sê:

    Ek stem rot kom ons maak sommer die eerste reel dat alle nuwe EN ou luise eers moet tiete wys voor ons naais is met hulle lol

  26. jannas sê:

    yes yes i’m back frikken lekker warm die wyn druiwe is te vinnig ryp, iets vir die boere om weer te moun giggle

  27. Pokerface sê:

    (...fluister...)

  28. Asgat sê:

    (...fluister...)

  29. Pokerface sê:

    (...fluister...)

  30. Dellie sê:

    groet Goeiemore luis te, rooflesers, gedoentes en multiple personalities … giggel

    Ons le nog en vrek in die bed en beplan nog net aan brekvis mrgreen

  31. Bosvark sê:

    Aan wie dit mag aangaan :

    Ek doen Saterdag my 2de Pretloop 5km – het verlede naweek al my eerste medalje gekry giggel

  32. Pokerface sê:

    fokkit waar is Twieti dan nou moersad (ek was mossie lelik met hom/haar nie ??? ) moersad

  33. NET ROT sê:

    vark hoeveel km kry jy op n castle? lol

  34. Dellie sê:

    Ons was gisteraand by die Motorshow, en bosvarkarab het gedink jy sal baie van die ene hou … mrgreen

  35. Bosvark sê:

    lol Verlede Saterdag moes so ‘n uur wag voor die wegspring – toe is my kniee al klaar so seer dat ek omtrent nie kon wegtrek lol

  36. Bosvark sê:

    Ek is besig om te Carbon load – Streetwise 2 kfc

  37. jannas sê:

    Wat van soiets vir lunch vandag rofl lol

  38. Asgat sê:

    carbon – koolstof
    carbohydrates – koolhidrate

    jy het ‘n weird program…

  39. Pokerface sê:

    Ek eet nou heeeerlike wortel koek – coffee shop gehalte njam

  40. OUMA sê:

    jannas is jy nog hier?

    more luise


Besoekers kan slegs kommentare lees en kan NIE kommentaar lewer nie!

 

Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.

 

Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.

 

Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.

 

Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.