WHAT IF …

Gelaai op 26 Januarie 2012 deur Dellie in In-diepte

Wat as iemand in jou familie, of jou kind, lief raak vir iemand … maar dis oor die kleurgrens ???

  • Gaan jy hulle verwerp?
  • Hoeveel maak dit saak?
  • Sal mense kan aanpas by die kultuur verskil?
  • Gaan jy net met oogklappe nie KYK na die ander faktore nie, en net eenvoudig doodstaar teen ‘dis oor die kleurgrens’?
  • Kan liefde dit oorwin?

Gestel jy aanvaar dit -

  • Maak dit saak wat die res van die familie daarvan dink?
  • Stoere boere wat aan tonnelvisie lei?
  • Hoe sal jy dit hanteer?
  • Wat bly die belangrikste – jou kind/familie lid se geluk, of wat die wereld van die situasie dink?

  1. Nicole sê:

    ek gaan my nek uitsteek en sê “jou kind se geluk”

  2. daisyblom sê:

    Dis n verleentheid vir almal. Punt. En hoeveel huwelik met drastiese kultuurverskille oorleef werklik?

    En moet my tog net nie brandmerk as n rassis nie.

    Terloops, ek dink nog steeds die poster is om van te kots.

    En ek gaan nie my standpunt/siening verduidelik of verdedig nie. VIR MY is dit onaanvaarbaar. Punt.

  3. jannas sê:

    Wat van die Kinders watse nasie is hulle ? Basters of ??

  4. Pokerface sê:

    Ek kan dit nie eers imagine nie, want dit sal nie met ons gebeur nie.
    Maar AS dit sou, sou ek dit aanvaar – punt. Net soos ek al vorige verhoudings wat ek GLATIE goedgekeur het nie, aanvaar het, en dan besef die kind SELF dat dit ‘n fokop is, en beëindig die verhouding SELF. Maar as JY as ouer daarteen gaan skop, sal hulle rebelleer en nie laat gaan nie.

  5. jannas sê:

    Ek dink dis elkeen se eie reg pm keuses te maak maar so ‘n huwelik bly ‘n fokop omrede die kinders se nasie ek kan darem se ek is ‘n afrikaner wat se so ‘n kind hy is eintlik ‘n fokol hy is te wit of te swart mense wat so trou dink in elk geval net aan n………….. en niks anders nie kots

  6. jannas sê:

    bosvark sal dit like as so ding oor sy pad kom dan hoof hy nie meer gras te sny nie of skottelgoed te was nie rofl lol

  7. Sameul sê:

    (...fluister...)

  8. Gatties sê:

    Elke mens moet maar sy eie keuse maak, ek steur my nie eintlik aan wat ander doen nie. Maar ek dink die DA het ‘n fout gemaak met hierdie plakkaat. Baie van die ouer garde, kleurlinge en swartmense ingesluit like nie die soort van ding nie. En hulle vote ook.

  9. Ella sê:

    Dit maak nie saak wat die wêreld dink nie, alhoewel dit obviously ‘n moeilike proses sal wees om dit te aanvaar. Ek sou ook dieselfde kwaliteite in ‘n kleurmens sou wou sien as wat ek in ‘n toekomstige wit skoondogter soek. My kind verwerp omdat hy vir ‘n kleurmens Lief geraak het? I think NOT roll

    daisy as jy sê dis ‘n verleentheid vir ‘almal’ wie bedoel jy daarmee? Almal in jou familie? Wanneer dit oor my kind se geluk gaan, sou ek vrede hê met wat familie of vriende dink.

    Ek weet van baie gemengde ras huwelike wat nou al jaaaaare hou, kyk maar net na van die mense in die ANC, daar is baie van hulle, byvoorbeeld.

    Om dit te aanvaar beteken nie noodwendig ek keur dit goed nie, dit beteken slegs my kids moet hulle eie lewens lei en nie van my vervreemd raak omdat ek, in vandag se tye, mense veroordeel omdat hulle swart/bruin (of gay) is nie.
    Dis al.

    • daisyblom sê:

      Ella… ek het gese ek wil nie my standpunt verduidelik of verdedig nie. Ek het metterjare n beginselbesluit geneem dat ek NOOIT my mond sal hou as iemand iewers iets doen of se wat die mense vir wie ek lief is se huwelike, persoonlike geluk, hul besighede of hul lewens op enige gebieg NEGATIEF gaan beinvloed nie.
      Daarom sal ek nie iemand vir wie ek lief is toelaat om n kak keuse te maak sonder dat ek my bek daaroor gaan rek nie.
      En hierdie beginselbesluit het my al in BAIE MOEILIKE situasies gehad. Daar is op my geskree, gevloek en geskel….
      Maar sonder uitsondering het die mense vir wie ek lief is daarna vir my kom dankie se, nie omdat ek hul van plan kon laat verander het of net gelate hul manier van doen aanvaar het nie. Maar omdat ek hulle welstand op die hart dra.
      Ek het al gepraat wat in my oge die waarheid is, en hulle was al vir my baie kwaad, maar dis okay met my, ek kan dit vat. Laat hulle eerder vir my kwaad wees as wat ek ‘hul besluit respekteer’ en toekyk hoe hul foute maak.

  10. gigibaby sê:

    groet luis te

    mv pokerface1 teef

    Amen ella solank my kid gelukkig is , is ek ook gelukkig en fok die res

  11. Nicole sê:

    of jy dit like of te nie as die kinder oud en groot genoeg is doen hulle tog hulle eie sin, moet jy dan alle verbinding verbreek met jou kind? Dit kan tog ‘n goed opgevoede and educated mens wees?wat al lankal sy kultuur achter gelaat het. Ek sê nie dat in SA baie sulkkes is nie, maar in Zimbabwe e Congo is daar baie goeie swarte.

  12. Asgat sê:

    ek het nie ‘n probleem daarmee nie punt dis al

  13. Blue sê:

    Wel amper al die rugby spelers is met wit meisies getroud ???

  14. Nicole sê:

    ek hat al met Zimbabiers gepraat wat hieer studeer en werk en woon gepraat en hulle Engels is perfek en hulle onberisplik beleefd en vriendelik. selde met die Kongolese.

    Daar is ‘n paar carguards by Tygervalley wat Frans praat (Congo) in hulle land is hulle ingenieurs, maar is gevlug. hulle probeer om ‘n bestaan te maak.
    ‘n mens kan nie help in watter familie jy gebore raak.

  15. OUMA sê:

    dit sal vir my baie erg wees as een van die seuns by die huis kom met iemand met pers gums. Woes erg. Ek sal nie my kind of daardie persoon verwerp nie. As ons ons kinders leer om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul dade, sal hule wel die regte keuses maak. ‘n Mens bly ‘n mens, maak nie saak wat jou kleur is nie.

  16. Pokerface sê:

    toemaar ons sal sien as boetjan se laaitie met sy eerste Siphoseto maaikie op die plaas aankom, hoe sy antie gaan reageer

  17. gigibaby sê:

    fokkit daisy en Sameul get a room koes giggle

  18. Nicole sê:

    daisy dis virtuele wereld (well suppose to be) is jy seker Sameul is wit ???l

  19. Nicole sê:

    lol daar het ons die selde gedagte asgat

  20. daisyblom sê:

    Griffeltjie.. ek het n muhrse groot bord skonse bestel vir my lunch meeting.. met biltong en kaas en regte botter njam

  21. jannas sê:

    (...fluister...)

  22. daisyblom sê:

    n Vraag vir al die ouers: as jou kind met vuurhoutjies speel, gaan jy sy keuse ook respekteer en aanvaar?

    Dis mos uit liefde wat jy hom reghelp shock en jou kind bly jou kind, al doen hy ook WAT!

  23. Nicole sê:

    lol lol lol
    die lelike ene is op organies dieet en is vegetarier.
    Hall eet alles en is veel mooier. kug kug sy het ook ‘n mooikleur en haar vel lyk mooi. rofl koes

  24. daisyblom sê:

    ella ek het jou daarbo by 10:34 geantwoord.

  25. Des sê:

    Jennifer Lopez, Halle Barry, en nog vele is ook nie BLANK nie daisy . Sal dit verkeerd wees om met soortgelyke persoon ‘n verhouding te hê. Wat van as jy dalk op ‘n Italianer verlief raak, of selfs ‘n Portugees? Sal dit ook verkeerd wees ?

  26. daisyblom sê:

    My vriendinne sal ook maar moeilik kinders grootmaak sonder my. Ek moes vir Elani by die skool gaan haal, hier by my hou, en nou gaan ek haar eers gou dokter toe vat….
    Shame, selfs rooibos maak haar naar…
    Laat ek eers gaan ‘mamma’ speel tarra

    • gigibaby sê:

      nee wag daisy antwoord eers des se vraag giggle

    • Ella sê:

      Okay, ek het jou post gekry :) daisy jy kan nie altyd vooraf bepaal wat NEGATIEF gaan wees vir iemand nie. Ja, jy kan praat as jy DINK dit gaan negatief wees, maar dan het jy jou plig gedoen.

      As jy bv jou negatiewe vooruitsigte met my deel (in hierdie geval, sou my kid nou ‘n bruinmens wil trou), is dit goed en ek sal luister. Maar dan is jou ‘plig’ afgehandel, finish en klaar. Sou jy of enige ander persoon my vermy of verwerp agv my kid se besluit, is dit nou maar so – dan sê ek vlieg in jou moer in

    • Pokerface sê:

      hoopie sy kots in jou kar nie giggle

  27. Asgat sê:

    daisyblom sê:
    Januarie 26, 2012 om 10:40 am
    n Vraag vir al die ouers: as jou kind met vuurhoutjies speel, gaan jy sy keuse ook respekteer en aanvaar?

    Dis mos uit liefde wat jy hom reghelp en jou kind bly jou kind, al doen hy ook WAT!

    daisy
    as daai kind met daai vuurhoutjies WIL speel, sal hy, al moet hy dit in sy kamer of agter die muur gaan doen. Al praat ma tot sy blou word, dan word die uitdaging al hoe lekkerder.

  28. daisyblom sê:

    (...fluister...)

  29. Sameul sê:

    Die ironie is dat ek wel n Swart is, ha ha, my naam is Sameul Swart en my epos adres is ; wag vir dit :

    sameulswart@gmail.com daar het jy dit nou, hoop julle is gelukkig

  30. Des sê:

    Fokkie vir Sameul…….. Sameul Swart = Black Sam = bliksem

  31. Nicole sê:

    giggle black Sam

    des black

  32. daisyblom sê:

    Kan ons nie nou maar lunch kry nie?

    Ek is gatvol vir die onderwerp.

  33. gigibaby sê:

    O well my kid gaan met haar Meksikanerkie uit en is bloesend happy saam met hom! Hy het in sy linker pinkie baie meer klas as wat sommige ’sogenaamde stoere boere ‘het, is goed in sy werk, verdien hope dollars ‘n maand , help sy bejaarde moeder finansieel en sorg ook dat sy boetie deur universiteit kom en hy dra my kid op die hande en maak haar gelukkig en dis al wat tel!

  34. jannas sê:

    I dialled a number and got the following recording:

    “I am not available right now, but

    Thank you for caring enough to call.

    I am making some changes in my life.

    Please leave a message after the

    Beep. If I do not return your call,

    You are one of the changes.”

  35. jannas sê:

    Frustration is trying to find your glasses without your glasses.

  36. jannas sê:

    Junior asks his Dad bosvark , “What is the difference between confident and confidential?”

    bosvark says, “You are my son junior, I’m confident about that.

    Your friend over there, is also my son, that’s confidential.”

    rofl lol

  37. Pokerface sê:

    nee man hier lees kinders evil

  38. gigibaby sê:

    Having already downed a few power drinks, she turns around, faces him, looks him straight in the eye and says, “Listen here good looking, I screw anybody, anytime, anywhere, your place, my place, in the car, front door, back door, on the ground, standing up, sitting down, naked or with clothes on; it doesn’t matter to me. I just love it!”

    Eyes now wide with interest, he responds, “No kidding, I’m in the ANC too! What province are you from?”

  39. jannas sê:

    A three-year-old boy was examining his testicles

    While taking a bath.

    “Mom” he asked, “are these my brains?”

    “Not yet,” she replied.

    rofl lol

  40. Jade sê:

    En hier is my pennie in die blik oor die onderwerp

    Waaaaaah ha ha ha! The Xtians are shocked by DA poster because it promotes sexual promiscuity. Which is where, exactly? How do the religious fools know whether the kids shown are or are not in a committed relationship? I’ll tell you how – because the Immorality Act says white on black action is a no-no. (But that fukken Act was rescinded hundreds of years ago, in case you dirrnt know). And also – what in the text in the poster says anything about sex in any form, promiscu-like or otherwise? Personally, I think it’s a stupid poster, but then all political posters are. It CERTAINLY isn’t doing any of the things that the believers in spooks and spirits says it’s doing….pffff

  41. gigibaby sê:

    Ek het die afgelope vakansie ‘n interresante episode beleef:

    Nadat ons terug was by die huis, het my tuinhulp van baie jare ook toe
    so twee weke se verlof gekry.

    Dit het natuurlik beteken dat ekself weer agter die grassnyer moes inskuif.

    Die Saterdag-oggend was ek in my oudste PT-broek en T-shirt besig om die gras op die sypaadjie voor ons huis te sny,
    en ek was haastig en wou die job ordentlik en gou afgehandel kry. Ek was nie lus om vir ‘n nuwe voornemende tuinhulp
    te verduidelik hoe die gras gesny moes word nie.

    Maar soos dit maar altyd gaan: As jy niemand nodig het nie, dan daag al die hulp in die wereld op. Elkeen wil weet of hy
    nie ‘n piece-job vir die dag kan kry nie. Toe die vierde een opdaag en hande in die sakke staan en vra of hy ‘n piece-job
    kan kry, toe verloop die gesprek omtrent soos volg:

    Hy: “Ek ken hom die sny van die gras, ek soek die job”
    Ek: “Sorry man, ek bly nie hier nie, ek werk net vir die mense wat hier binne bly.”
    Hy: “Hau, die mense hulle employ ‘n whitey by die tuin”
    Ek: “Ja, en hulle gee nie eers kos by lunchtime nie.”

    Einde van die storie was, dat hy sy pakkie Kent sigarette uithaal, en my een aanbied.
    Ek vat toe een, en hy steek hom vir my aan. Ek vat so drie trekke, nip die outjie, en
    sit die stompie agter my oor.

    So met die wegstap was sy laaste woorde: “Die ANC het alles kom opf…k.

  42. Jade sê:

    No one would even notice, except the foaming-at-the-mouth Xtians.

  43. Pokerface sê:

    gigi2

    Noudat jy al die upstairs luis e onemoet het, gaan jy nou volgende besoek die res ontmoet met wie jy kan LEKKER syp en jouself wees…..

    pokerface tannie witgesig gatvol

    ??? wie nog ???

  44. Jade sê:

    Sameul jy sal maar ‘n dik vel moet ontwikkel as jy tussen die luise wil oorleef.

  45. Nicole sê:

    ag man gigi hulle het hulle uppity gedra toe hulle hier was ek was skoon skaam.

    maaar toe hulle op hulle eie was by die see het hulle alle krane oopgedraai en gesuip. koes

  46. Jade sê:

    pokerface ek bly in Mosselbaai en suidoos bly in Struisbaai

  47. monster134 sê:

    Ek is 44. Ek is grootgemaak as rassis. Laat ons mekaar nou mooi verstaan. Ek dink nog baie aan die k-woord as die teksie voor my infok. Maar, ek het ook ‘n brein. En ek kyk na die deursnit wit afrikaner, en soms laat ek my kop in skaamte sak. Vernaam die wat “arrive” het. Die wat se kak nie meer stink nie. Die wat jou in die gat sal byt as jy jou rug net effe draai. En ek luister vir kinders in standerd nege…. en hoe hulle ouers die rassis lewendig hou. En ek weet, dinge gaan nie werk as jy deur hierdie land gaan met haat in jou nie.

    Ons het hierdie fokkop veroorsaak. Ek kan julle bore, en die ding in die 19de eeu gaan haal, feit bly staan, as jy vandag ‘n mens-mens is, druk jy jou rassisme in jou gat. Jy sien daai prentjie hierbo as twee mense. Want as jy fok-weet ‘n kleur sien, is jy deel van die masjien wat hierdie land sal laat flop. As jou kind ‘n keuse maak oor die kleurlyn, dan gaan sit en verknies jy jouself nie oor die pigmente nie, jy sien dit as deel van die herstel. En dank jou heilige fokken sterre. Want as daardie kind dieselfde verkakte idees in sy kop het, en hy is net so vol haat as wat ek en jy was, kan ons maar ons paspoorte regkry, en hardloop saam die lafaarde. Wat my gaan afpis, want my wortels is hier.


Besoekers kan slegs kommentare lees en kan NIE kommentaar lewer nie!

 

Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.

 

Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.

 

Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.

 

Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.