TEA TIME

Gelaai op 26 Januarie 2012 deur Griffel in Algemeen

  1. Gert sê:

    Halloooooo Hoe ganit nog hier met die luis e ?
    Terloops DDV mrgreen

  2. ROT sê:

    pokersuurgat ek het info gaan op sit heks lol koes

  3. OUMA sê:

    Nadal!!!!!!!!!!!!!!!!!

  4. twieti sê:

    Middag almal.

  5. Nicole sê:

    hey tweety is dit jy???????????????????????????????????????????? of is jy ‘n nuwe twieti???????????????

  6. Blue sê:

    piets rot watse ge FB is dit hier op BL huh ???

    evil daai gigi2 heks wat gaan slaap het moerig ……………………

  7. Nicole sê:

    welkom nuwe twieti hoe ken jy vir noddy ?

  8. Pokerface sê:

    Dis seker sy skêr lol lol

  9. Blue sê:

    piets pokerface1 gedra vir jou jy gaan vir twieti ook weg jaag soos wat jy met Sam gedoen het giggle

    Hallo twieti !!!!!!!

  10. twieti sê:

    Hi moet nie warry nie Blue eks nie bang nie. . .

  11. Blue sê:

    Hi twieti tik ons name met klein letters dan sal die fokkies op kom van die wat wel fokkies het giggle

  12. ROT sê:

    blue jy moet maar pokerheks vandag vergewe sy is so bietjie af omdat haar nessie leeg is sad

  13. Pokerface sê:

    shock hoe weet jy hy het my pokerfanny genoem giggle

  14. twieti sê:

    dag is verby ek gaan nou maak soos rokof, sien dalk more weer

  15. Gatties sê:

    twieti ons het al n tweety ek dink jy moet ‘n ander vool kry asb

  16. Blue sê:

    Wel rot dan sal jy haar moet roep vir bankseks giggle

  17. Gatties sê:

    mmm wie het nou altyd weer so van rokof gepraat? roll

  18. Blue sê:

    sies julle luis se kan julle nie sien sy is ‘n unieke twieti nie sy spel dan haar eie naam verkeerd giggle

  19. Catwomen sê:

    ja nee hier is nuwelinge glad nie welkom nie.

    Vir wat dit werd is goeie middag alle lesers.

  20. Pokerface sê:

    lol ek wag dat die persona’s vergeet om hulle prentjies te verander lol

  21. Blue sê:

    ag nee wat ella dan is jy fine hulle tel mos nie koes koes koes giggle

    • Ella sê:

      lol lol lol Priesaaislie blue (maar ek dink ek is nou ‘n biekie vanne liegter) Ek kannie onthou of iemand my sleg behandel het nie. Ek kan beslis nie onthou lat ek so gehyl het soos vandag se ‘nuwes’ omlat die mense kwansuis funny en opstêrs is nie

  22. Gert sê:

    witvlag Ek het weer besig geraak moersad

  23. Ella sê:

    Ek wou nou Kolonnade toe, maar eks bevrees ammal wat nie kan bestuur innie reen nie, beweeg nou in Zambesi ( vark inkluis)

  24. NEM sê:

    wat gaan hier aan pokernaam?

  25. Gert sê:

    Ek moet oppak ek het myself flenters (nie daisy s’n nie) gewerk vandag. sad sjoe

  26. Asgat sê:

    weet julle hoeveel “antwoorde” is daar vir

    if life throws you lemons……………..

  27. Gert sê:

    Baai. Dankie vir die loer loer wys mrgreen Lekker slaaap.

  28. Asgat sê:

    ag niemand was nog met my ook lelik nie roll

  29. Asgat sê:

    Brother: Did you know that ’sugar’ is the only word in the English language where the ’su’ makes the ’sh’ sound?
    Sister: Really?
    Brother: Yeah, I’m sure.

  30. NET ROT sê:

    julle moet oplet in die klas lol lol lol lol

  31. Blue sê:

    ella kom drink vannaand ‘n dop saam met my by lalas grin

  32. Asgat sê:

    A boomerang is just a Frisbee for people that don’t have any friends.

  33. Asgat sê:

    hier is vir jou ‘n fb tip rot

    No one is as ugly as their driving license/identity card picture, nor as good-looking as their Facebook profile pic..!:D;)

  34. Asgat sê:

    (...fluister...)

  35. Pokerface sê:

    die ouman soek nou weer kuierplek koes

  36. Asgat sê:

    maak gou jannas my handsak is al toegezip, ek wil tjaila

  37. Asgat sê:

    Was it a car or a cat I saw?
    Read it backwards.

  38. Pokerface sê:

    Ek gaan vinnaand ‘n lekker wyntjie drink dink ek – solat ek kan kopseer kry lol

  39. NET ROT sê:

    Ek wil net my sê sê oor vanoggend se What if post

    Vrees lei tot haat, haat lei tot wraak en wraak lei tot spyt

    Julle weet moet wat hulle sê van wraak, as jy wil wraak neem grou solank twee grafte

    Dis al

    Groete
    Rot

  40. Asgat sê:

    jannas ek lees later vanaand
    jy tik so stadig soos poker se brein

  41. Kuiken sê:

    rot kon jy nie aan ‘n beter fb foto gedink het nie ???

  42. Pokerface sê:

    shock kfc werk jy nog huh ???

    baai mv

  43. Asgat sê:

    poker jy kan maar wyn drink, maar los nou maar die son uit…. It shows giggle

  44. Kuiken sê:

    giggle dankie vir jou ping asgat
    sal jou laat weet drukkie


Besoekers kan slegs kommentare lees en kan NIE kommentaar lewer nie!

 

Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.

 

Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.

 

Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.

 

Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.