Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.
Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.
Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.
Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.

en regs oppie bord lê die butler se beitel
In mosselbaai
en
bly in Struisbaai, naby jou beachhouse
ont luister
………….
daai sieterpielie lyk ook af
snap
Lyk eerder soos watercrest of iets
wat lê daar in die sieterpielie wat soos ‘n tool lyk ?
ek het gisteraand Kingklip geeet
en toe gaan
ek in die rooi bus (daai speelgoed karre/vliegtuie/busse wat jy geld ingooi om te wieg) 
die foto is op my foon, maar dit willie stuur na my email toe nie
Issie sieterpielie daai nie
whatever dit is… dis verlep
ek kry niks
Sien julle al weer vol streke en dinge vandag…..
sal plan moet maak
want daars nie tools en ook nie pietersielie op enige van die borde kos nie
Right wat wil julle weet ?
watter pyne beleef jy op jou oudag?
ola
kie…….wat wil jy ons vertel
Het julle gewiet ek isj ‘n man van andjer kleur
So ook
(...fluister...)
Hi ek het die een nou al 100 keer per mail gekry ————— kom ek deel hom met julle

ek ken jou pyn
ek kry hierdie grappie elke halfuur
1. Ek het die afgelope vakansie ‘n interresante episode beleef:
Nadat ons terug was by die huis, het my tuinhulp van baie jare ook toe
so twee weke se verlof gekry.
Dit het natuurlik beteken dat ekself weer agter die grassnyer moes inskuif.
Die Saterdag-oggend was ek in my oudste PT-broek en T-shirt besig om die gras op die sypaadjie voor ons huis te sny,
en ek was haastig en wou die job ordentlik en gou afgehandel kry. Ek was nie lus om vir ‘n nuwe voornemende tuinhulp
te verduidelik hoe die gras gesny moes word nie.
Maar soos dit maar altyd gaan: As jy niemand nodig het nie, dan daag al die hulp in die wereld op. Elkeen wil weet of hy
nie ‘n piece-job vir die dag kan kry nie. Toe die vierde een opdaag en hande in die sakke staan en vra of hy ‘n piece-job
kan kry, toe verloop die gesprek omtrent soos volg:
Hy: “Ek ken hom die sny van die gras, ek soek die job”
Ek: “Sorry man, ek bly nie hier nie, ek werk net vir die mense wat hier binne bly.”
Hy: “Hau, die mense hulle employ ‘n whitey by die tuin”
Ek: “Ja, en hulle gee nie eers kos by lunchtime nie.”
Einde van die storie was, dat hy sy pakkie Kent sigarette uithaal, en my een aanbied.
Ek vat toe een, en hy hom vir my aan. Ek vat so drie trekke, nip die outjie, en
sit die stompie agter my oor.
So met die wegstap was sy laaste woorde: “Die ANC het alles kom opf…k.
ek was nog op anner pos…
ag man gigi hulle het hulle uppity gedra toe hulle hier was ek was skoon skaam.
maaar toe hulle op hulle eie was by die see het hulle alle krane oopgedraai en gesuip.
Reply
daai filet steak lyk
en dis watercress en die chips is te dik en ek vermoed daar is meer deeg dan vis
Wil my so voorkom
Miskien moet ons maar geld insamel en hom ‘n paar ordentlikke clicks brille gaan koop
ag
wat hy gaan dit net mis
Ek het al vir
gese geluk met die verlowing maar nog nie vir jou nie so baie geluk
!!!!!!!
Bosvark se lunch saam met ‘n bier
Miskien sal dit hom leer om beter te lees……

sy weet ook nie waantoe sy gaan nie, skool toe? of speel sy dalk in Flashdance met daai sokkies?
Ek deel my lunch met julle.
Ag cute is dit
se Sebas
Ja Sebas en die predikant hond se kleintjies.
Ag my
dis te dierbaar
En vir die manne bietjie sop
Moes egter mooi kyk want dit is donker en die goed dra mos swart klere ook
more
Ekt gelees waar jou dogter wil skoolgaan. Is daar nie anner plekke nie, want ek was daar en ek weetie of die plek al herstel het nie
More
Ek weet nie of sy ander skole in gedagte het nie. Daar is wel ‘n ope dag in Augustus so ek sal sien as ek in SA is sal ek maar gaan kyk hoe die skool lyk
Ok, dis darem ook al lank trig, hulle het genoeg tyd gehad ommie plek te herbou
Hoor by haar ma dat sy nou glo wil drama studeer dan is die skool nie reg nie, maar sy het darem nog so paar maande om haar mind te change
As ek mag vra waas is
vandag?
BL is geblok by
se werk
Hier is ek
te
Maar
dis VER vannie Kaap af
Jy lekker ge …… ag toemaar
wat het van
kie geword
ek dink ons weet dit al lank, good for you
en die huisdier kamstig so ordentlik…..gahhh
Nuwe kameel
heng die kameel is vyf maande ouer as die vorige een en het baie meer stampe en
te as die vorige een
gaan hulle jou nou vir kameel lesse stuur
smaak my jy kan nie
nie….jy is mos ‘n capie en ons kan mos nie bestuur nie 
sê
dis wat
Wel kom ek seg so …… Ek dink dat die valies en die
s by die Capies moet kom leer bestuur
guh ondankbaar

het haar alreeds vir ons geskaam en dit terwyl ons op ons gatte gesit het
ek SAL nie vir jou die “ANDER” fotos stuur nie
jy sien dan klaar
jus maar julle kan
praat . dit het my nou 25 minute gevat om die hele dag op te vang
dis altyd HULLE
roll
ai laat ek maar weer gaan werk
koebaai
Ek glo nie ons kan meer
as jy praat nie
cheers
Ek gaan ook nou eers
Moet by die
shop kom vir more se
en kuier
Lekker dag vir julle
te verder
Geniet
wie is hy>?
is sy van ook swart?
Yes
ag
noudat die kids weer almal uit die huis is, gaan Pokerbed nou weer heeltyd wil …… toemaar
Ek praat van teevee kyk
of draai jou rug op hom
Yes Yes Yes
OIC oor die omdraai storie
nou dat jy dit noem mmmmmmmmm lolo
sy is dan wit
*A jealous woman came home late one night after having “Ladies Night
Out”.
When she opened her bedroom door she saw four legs sticking out from
under the covers of the bed.
She grabbed a cricket bat and started beating the shit out of them as
hard as she could, leaving the two people screaming for help, broken
ankles and all.
She then went to the kitchen to get an axe.
As she turned on the light she saw her husband sitting at the table
listening to the music on his headphones.
“Hi, darling, are you back ? Welcome home” he said.
” Your parents came to visit so I let them stay over in our room.”
Is dit nou vir jou snaaks
(...fluister...)
(...fluister...)
Sommige ouens kan verskriklik lieg!
ag man julle is te vinnig vir my.
o sorry is jy nog op die vorige post
1. Ek het die afgelope vakansie ‘n interresante episode beleef:
Nadat ons terug was by die huis, het my tuinhulp van baie jare ook toe
so twee weke se verlof gekry.
Dit het natuurlik beteken dat ekself weer agter die grassnyer moes inskuif.
Die Saterdag-oggend was ek in my oudste PT-broek en T-shirt besig om die gras op die sypaadjie voor ons huis te sny,
en ek was haastig en wou die job ordentlik en gou afgehandel kry. Ek was nie lus om vir ‘n nuwe voornemende tuinhulp
te verduidelik hoe die gras gesny moes word nie.
Maar soos dit maar altyd gaan: As jy niemand nodig het nie, dan daag al die hulp in die wereld op. Elkeen wil weet of hy
nie ‘n piece-job vir die dag kan kry nie. Toe die vierde een opdaag en hande in die sakke staan en vra of hy ‘n piece-job
kan kry, toe verloop die gesprek omtrent soos volg:
Hy: “Ek ken hom die sny van die gras, ek soek die job”
Ek: “Sorry man, ek bly nie hier nie, ek werk net vir die mense wat hier binne bly.”
Hy: “Hau, die mense hulle employ ‘n whitey by die tuin”
Ek: “Ja, en hulle gee nie eers kos by lunchtime nie.”
Einde van die storie was, dat hy sy pakkie Kent sigarette uithaal, en my een aanbied.
Ek vat toe een, en hy hom vir my aan. Ek vat so drie trekke, nip die outjie, en
sit die stompie agter my oor.
So met die wegstap was sy laaste woorde: “Die ANC het alles kom opf…k.
ek is so bly ek kry aandag
Copy die grap en stuur vir
maar
daar van net mooi FOKOL op jou FB aan nie – so wil jy nou net rooflees huh
e
ek is maar nog nuut, ken nie die ding nie. Wil entlik net so bietjie leer
aangaan voordat ek vir boetie toesteeming gee om te fb. Ek dink dis nogal sceary shitn
Curiosity killed the cat, and saved the rat.
Ek vermoed want sys bangggg om vir wolf skaapwagter te maak
Sy het besluit dat sy die week verlof moet spaar om in Augustus saam met ons Franse familie Namibië te besoek.
Laat weet want ons wil lekker suip partie kom hou daar by jou
Nicole Stohr
Most men wearing cycling shorts should come with a health warning. Men in cycling shorts, wearing crocs should come with a voucher for psychiatric help.
es jy is veronderstel om my te leer s
hierdie “persona’s” is sooooooooooo laasjaar *dellie se woord*
dis
, ek sal nog so iets doen, as ek net weet hoei
dink jy so
edd vir my ook
Wies jy
Twee vra
Waar is my wall
En waar is my friends
jou hol sit in jou broek
jou friends is HIER
genade maar julle KAN
praat ek draai net my rug vir sekonde en dan moet ek uur vat om weer opdatum te kom met die
Thanks ek het hom, die tab werk ook nie lekker nie, net teveel om te leer
As ek vir Pokerhonger vra “wat wil jy eet vannaand” en hy antwoord “kraai” beteken dit hy wil honder eet
Mmmmmm as ek die mense in my huis vra wat wil hulle eet vannaand dan se hulle kos ……………….
van hulle ne
jy? wie
(...fluister...)
(...fluister...)
“rot”
in en ek scroll stadig op my foun
of “net rot”
daar is oor die 500+ name met
I are back van die skool en winkels en wragties dis steeds lunch by julle. Julle is seker al moeg gekou, nou is dit amper siesta tyd… wie kom saam
i wish