Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.
Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.
Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.
Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.
Hoor hier ne, ek wil nou nie
wees nie maar julle dag
e is darm foken ongeskik met die nuwe mense wat hier kom chat. Bosluis is mos oop vir almal, of het dit nou net ‘n gesels plek geraak vir seker uit verkorenes? Geen wonder niemand wil meer hier kom gesels nie. Dit is
vir my om dit te sien.
ek is ook deur daai
ruiker geword
het maar baie uithou en aanhou gekos en nou het ek great
Sorry ek het nie eers gegroet nie. Nice song
Boermeisie: Jis I’m so in love with my BlackBerry PA!!!
Father: Jy is fokken MAL!!!!
There is NO WAY you are dating a BLACK GUY!!!
U tell Berry it’s fucking OVERRRR!!!
Gigs gee daar ‘n idee wat ek met hoender kan maak vir vanaand se ete
o
sit sommer geskilde aartappels ook by in en maak net slaai by
thanks ek gaan dit probeer
gatties sommige joke net, maar sommige is sommer plein geniepsig. Gee die mense kaans om te settle. Moet hulle nie sommer met die intrap slag verskrik nie.
so onnodig…asof die arme wesens iemand se private space wil oorneem.
gatkruiper
En wil iemand miskien ‘n toddler he? hy kom saam met ‘n
huis vol speelgoed wat hy nie mee wil speel nie. verpes eerder sy ma terwyl sy huis soek.
wat
jy jou oë vir my huh
Omdat jy nie eers probeer google nie
seker waar hulle boggoms verkoop???
jy hakkel
O sy gaan buurvrou van
wees?
Ag
wat hakkel ek so
opgewondenheid oor jou planne?
(...fluister...)
(...fluister...)
Het al baie vriende gehad wat dit gedoen het maar later altyd weer nader trek.
Kyk net die view
stunning huh
en te veel “tuin” om te onderhou. Die tarrentrale gaan jou ook pla
Ek warry nie al die anner vertrekke kyk uit oppie see
Ek beter my lotto kaartjies tjek wat ek innie Kaap gekoop het
dan moet jy jou geld hier kom claim en sommer bly en klaar bly ..maar leer net eers bestuur
sy gaan jou overcharge
tog nie die italiaanse lotto kaartjies nie!
gaan jenny uitlaat
lekker doeks hoop my rug is minder seer môreoggend. Dit vat tot die middag om skaflik te raak. *sug* ouerdom is beslis nie vir sissies nie. *sug* (natuurlik het jy fanatikus mense wat fietsry en fietsry, ..hulle weet net nie hoe gelukkig hulle is nie!! ag toe maar
Moet eers sien hoe “hulle” sou kan oefen met R.A ens..
nogmaals lekker doedoes.