BREKVIS

Gelaai op 26 Januarie 2012 deur Dellie in Brekvis

  1. Asgat sê:

    hoert julle hiere!!

  2. Joe sê:

    Goeie môre ella en asgat julle is laat

  3. Nicole sê:

    môre luis goggas
    is al van 5:30 op . Tania is voor opvolg besoek naar Tygerberg, maar Nicole kan nie saam.

  4. Bosvark sê:

    shock is dit pensioenaris dag vandag ?

  5. Bosvark sê:

    hoor-hoor – Bosluis het permissie gegee om foto’s te post

  6. Nicole sê:

    (...fluister...)

  7. Nicole sê:

    ag sjame die 2 hierbo lyk so in love koes

  8. daisyblom sê:

    More… ek het lekker verslaap oops

    Die nuwe bokafrigter is regtig iets vir die oog smile

  9. daisyblom sê:

    Ag vark roll koebaaaaaaaiiiii ek gaan koerant lees!

  10. Ella sê:

    Spesijaal vir pouker

  11. Pokerface sê:

    hoor-hoor ( dankie dat jy nie jou hoinkie post nie) koes lol lol tjomme

    vark

    Pokerpa het gister die matrikulant Stellenbosch/koshuis toe gevat en help uitpak en afpak ens. Toe besluit hy summier hy moet ook maar nog ietsie swot lol lol lol

  12. Pokerface sê:

    Jissie julle – daai Stellenbosch KOOK darm – as ek tannie was het ek ELKE aand “uitgespeel” – soveel eet/drink plekke hoor-hoor
    En die koshuis is lieflik = die gras voor die koshuis is groter as a rugbyveld wtf en baie bankseks bankies en lieflike bome -= regtig stunning. My hart voel gerus smile
    Maar ek gaan my kind vreeeeeeslik mis moersad

  13. Pokerface sê:

    Jissie julle – daai Stellenbosch KOOK darm – as ek tannie was het ek ELKE aand “uitgespeel” – soveel eet/drink plekke hoor-hoor
    En die koshuis is lieflik = die gras voor die koshuis is groter as a rugbyveld wtf en baie bankseks bankies en lieflike bome -= regtig stunning. My hart voel gerus smile
    Maar ek gaan my kind vreeeeeeslik mis moersad

  14. Joe sê:

    Laika slaap ook so bene in die lug maar met ‘n oop bek ! Mens sien net tande lol

  15. Pokerface sê:

    Ek hoop julle verstaan nou wat ek probeer sê lol

  16. Pokerface sê:

    joe dis Heemstede

  17. Bosvark sê:

    joe het jy Heemstede gekry ?

  18. daisyblom sê:

    Poukerkie…. ek stem saam: die doktor se moer. Ek is amper 40 en laas winter het my ma nog vir my wessies gekoop en gestuur.

  19. Bosvark sê:

    hoor-hoor – die student (Poker s’n) gaan nou vir die eerste keer regte kos kry om te eet

    Niks sywurm slaai
    Niks 2 min noodles
    Regte tjieken burgers van Spur

  20. Pokerface sê:

    giggle ek sallie eers stry nie tong

  21. Pokerface sê:

    En net so terloops vir griffel se informasie – ek het eers 10-uur bydie huis gekom gisteraand van Stellenbosch af evil

  22. Pokerface sê:

    bosvark

    Het jy gesien ( op fb) arab was in ‘n ongeluk shock

  23. Asgat sê:

    ek het nou die blondse ding EVER oorgekom oops
    en die blondste ding sal seker wees om dit hier te plaas oops
    maar hier volg dit… wag ek tik

  24. Pokerface sê:

    wat … stink jou mou nou weer giggle giggle

  25. Asgat sê:

    ek bel die ou van die skylights om voort te gaan, maar elke keer as ek bel (van landlyn)
    lui my selfoon
    Dan sit ek foon neer…
    net soos ek my selfoon wil antwoord, sit daai persoon ook neer

    so gebeur dit DRIE keer

    toe bel ek die nommer terug wat my so bel op my sel… toe kom ek ….. BY MY WERK UIT…
    ek was eers totaal konfoes

    oops oops oops ek het elke keer MYSELF gebel na my selfoon oops oops oops

  26. Asgat sê:

    poker hoekom praat die dokter met die studente? is hulle siek?

  27. Asgat sê:

    ek gaan koffie soek

  28. Blue sê:

    groet luis se!!!

    Shit ek het vanoggend na ek my kind by skool afgelaai het gesien hoe 2 karre mekaar moer toe ry dit is aaklig die geluid van remme en staal en glas wat breuk en als het so vinnig gebeur en ‘n mens kan net sit en kyk en niks doen nie. Die een kar het die ander een heeltemal van die pad afgegooi na links as dit na regs was dan was dit binne in my vas. Kry sommer nog koue rillings………………………………….

  29. Joe sê:

    (...fluister...)

  30. Bosvark sê:

    Ek het jannas se foto ge photoshop giggel – ek het alles probeer maar dit bly so uitkom

  31. Bosvark sê:

    OK sien julle later

  32. Griffel sê:

    Ja asgat dis omdat jy privaatoproepe in werkstyd en met jou baas se telefoon maak. roll

  33. Asgat sê:

    poker het jy gesien wat ek daarbo gese het van die dokTER?

  34. Des sê:

    hiers ek weer…….

    Goeie more aan al die dame- luis te

    Die werk meng vreeslik in met my BL tyd.

  35. Jade sê:

    groet julle luis e! julle moet nie so baie raas so vroeg in die oggend nie! lol

  36. Pokerface sê:

    nee toe toe toe stop nou die gegroetery gaap

  37. Des sê:

    Ek wonder hoeveel Jool-babas daar weer hierdie jaar gaan wees? koes

  38. Pokerface sê:

    (...fluister...)

  39. Nicole sê:

    ha pokerface dit sal die dag wees…. hulle raak nog swanger selfs in hierdie tye. vriendin van Nousch se dogter is plotseling swanger… glipsies gebeur al deur die eeuwe heen

  40. Pokerface sê:

    ag shit sorry asgat

    smiiile dit gebeur darm BAIE minder

  41. Pokerface sê:

    man asgat ek wou vir jou iets fluister oor die student en privaat goete, maar toe onthou ek hier kan mos van die ADMINS hier lees – toe los ek maar liewers oops

  42. Asgat sê:

    Two sisters, one blonde and one brunette, Inherit the family ranch. Unfortunately, after just a few years, they are in financial trouble. In order to keep the bank From repossessing the ranch, they need to purchase a bull so that they can breed their own stock.

    Upon leaving, the brunette tells her sister, ‘When I get there, if I decide to buy the bull, I’ll contact you to drive out after me and haul it home.’

    The brunette arrives at the man’s ranch, inspects the bull, and decides she wants to buy it. The man tells her that he will sell it for $599, no less. After paying him, she drives to the nearest town to send her sister a telegram to tell her the news. She walks into the telegraph office, and says, ‘I want to send a telegram to my sister telling her that I’ve bought a bull for our ranch. I need her to hitch the trailer to our pickup truck and drive out here so we can haul it home.’

    The telegraph operator explains that he’ll be glad to help her, then adds, it will cost 99 cents a word.’ Well, after paying for the bull, the brunette realizes that she’ll only be able to send her sister one word.

    After a few minutes of thinking, she nods and says, ‘I want you to send her the word ‘comfortable.’

    The operator shakes his head. ‘How is she ever going to know that you want her to hitch the trailer to your pickup truck and drive out here to haul that bull back to your ranch if you send her just the word ‘comfortable?’

    You’ll love this ……….

    The brunette explains, ‘My sister’s blonde. The word is big. She’ll read it very slowly…. ‘com-for-da-bul.’

  43. Pokerface sê:

    yahoo of mygate ?

  44. Asgat sê:

    white people got hair that can move
    black people got bodies that can move
    coloured people got teeth that can move

  45. Sameul sê:

    (...fluister...)

  46. Pokerface sê:

    (...fluister...)

  47. daisyblom sê:

    Daardie skonse op gister se teatime…. ek het eenuur n meeting… toe gaan bestel ek n bord skons by die koffieshop… hoop die klomp waardeer dit!


Besoekers kan slegs kommentare lees en kan NIE kommentaar lewer nie!

 

Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.

 

Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.

 

Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.

 

Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.