Om kommentaar te lewer moet jy registreer as 'n lid van Bosluis. Die eerste maand se registrasie is GRATIS en is daargestel om jou die geleentheid te gee om eers te bepaal of jy wel 'n permanente betalende lid van Bosluis wil word.
Die subskripsie fooi van R100.00 per maand, laat jou toe om vir die HUIDIGE maand waarin jy betaal het, alle kommentare te lees, jou eie kommentaar te skryf en ook die gebruik van die "fokkies" en enige ander funksies wat ons mag beskikbaar stel. Sou jy besluit om 'n permanente Luis te word op Bosluis, betaal dan R 100.00 in die bankrekening soos aangedui hieronder en stuur bewys van betaling via e-pos aan webluis@bosluis.co.za MET jou gebruikersnaam op Bosluis as verwysing.
Bank besonderhede:
Bosluis, Standard Bank, Braamfontein, Tak Kode: 004805, Rekening Nommer: 00-814-539-3.
Indien jy steeds nie toegang kry nie, kan jy weer jou bewys van betaling stuur aan webluis@bosluis.co.za en ons sal toegang verleen.
http://www.youtube.com/watch?v=fsTK6TZnsB8
More Gattie ennie jille luisgespuis
Hallo ellakie wat gaan in jou lewe aan?
God is the greatest inventor ……He took a rib from Adam and made a loudspeaker.
naand julle jeukende
e
Lo
Ola
te en gedoentes.
Now that food has replaced sex in my life, I can’t even get into my own pants ….
Lie
lie ….
Gatties, nie veel nie en niks opwindends nie. 2 maande voor ons kantore sluit en ons biekie kan rus, maar eks nou al uitgeput
ellakie ek is ook moeg en uitgeput dink ek moet meer op sulke meetings gaan
Wil vir ou
‘n bot kry vir krismis
bye julle..
julle baie
mooi
Nite
leka doeks
Die bakgat een Gigs ??????
Sorry daar staan NEE
Ek het dit gekry, maar daai PC is nou besig met scans en stuff. Sal more kyk
is ok
o en
virrie
Mooi drome
More Obsie!
Lo
sie how goes ??
Gits my wasmasjien het vasgehak, naand luiste – olá
Vasgehaak op watter cycle?
vra jy deliie wat hin BOB breek ?
Ok sorry julle ek sien
het ook daai email gestuur, eks biekie agter
scuba
ellakie
Obs jou was mashien, het dit vasgehaak, soos ‘n orgasm wat vahaak??
of het dit vasgehak soos met ‘n blok-en-tackle??? wees meer spesifiek.
♫ sit dit af, sit dit af ♪
Close all programs, and restart, miskien help dit
Of tickle die Ctrl knoppies ….
Obsie,
dit het niks met rakbie te doen nie, ‘n blok-and- tackle is ‘n gadget waarmee jy motor karre se enjins mee uithaal.

In rakbie, blok hulle die opponente, en tackle die ref.
Brille en pille vir djou meisiekie.
Ek dink dis tyd dat ek vir jou ‘n foto van my stuur, sodat jy kan reminis oor daai 1992 gevryery van ons.
Obs, on a more serious note, het jy regtig ‘n probleem met die was mashien???
Nie regtig nie
Pin maar soms haak dit vas op ‘n sickle.
sickle klink amper soos iets wat
se Bob onnerlede het
Some advice, sit die mashien af by die muur, dan draai jy die kontrole knop so vier of fyf keer reg in die ronte, dit werk
So van ‘n terrorus gepraat:
Hoe sê ‘n ou ” Jou sussie se doos” in khoza?????
*
*
*
*
*
*
*
*
Mkonto we Siswe.
cycle
Pin geen knoppe om te draai, ekektronies. Maar na 10 jaar goeie diens is dit seker tyd
LUA sien weer
Gigs een vir jou:
Die was mashien laat my dink aan Abie en Rachel.
vir die rudeness van Abie, en stel voor as hy sex wil hê
Abie was baie rof as hy vir Rachel vra van sex, en sê dit sommer pront uit.
Rachel raak so ‘n biekie
moet hy net sê hy wil Rachel se wasmashien gebruik,
Die betrokke aand in die bed stamp hy vir Rachel met die elmboog en sê:
‘Rachel can I use your washing machine?’
Rachel sê: ‘No not tonight Abie, I am too tired’
Die volgende oggend word Rachel eerste wakker, en stamp so aan Abie:
‘Hey, Abie you still want to use my washing machine?’
Abie sê toe: “ No thanks Rachel, I’ve done my washing by hand”
Nite
sie leke doeks!
Ek
ook leke slaap rooflesers en allie anner
te Rustige mooi nag vir almal!
Koenite sleep tite, en don’t let the bugs bite
till tomorrow, same time same place. LUA
Ag nee, op BL slaap almal al, die ou mense van vandag laat ons jongklomp in die
Whahahahaha geweet ek gaan iewers ‘n reaksie ontlok
Die oom kyk maar of hier nog vammelee lewe is op die matras.
voor die kaggelvuur.
somaar weer!
hier se rondborstigheid! Die oom hou baie daarvan!
So wonder die oom wat hoe hy die nag gaan deurgaan sonder sy blou pille.
Die tante het net na ses die laaste een in die oom se whisky fyngemaak, maar toe die oom weer kyk snork die
Die oom het maar die swaar hout afgewerk met die hande saam.
Nou leg die swarte koue nag voor!
Die oom
Tot volgende keer!
Die oom neem kennis van die mooiste
nou gaan ek in die bed klim!!
teazers
Het ek iets vergeet ????
Oja DIS VRYDAG
s
Vergeet ? Ja
ken ghout
Vrugbare dag vir jou…. Ons fokken krag was die heel aand af !
Seker een of ander Nigeliet wat die kabels gesteel het
Ek het Army style gestort vanoggend… Spring in… uit…smeer seep …. spring terug…. spoel af….. spring uit
Met
en kerskrag
Ek’s nou terug…………..
More Bosvarkie en Dezzy Dezzers!
Fenk heavens it is Friday!
Môre etters wetters en
e
Nou trig!!
More Wonnerkie en koebaai Wonnerkie
More ellakie en
as jy trig is ………..
Sy hoop seker dat ons weer vroeg gaan begin
I’m BACK