Wat as iemand in jou familie, of jou kind,
raak vir iemand … maar dis oor die kleurgrens
- Gaan jy hulle verwerp?
- Hoeveel maak dit saak?
- Sal mense kan aanpas by die kultuur verskil?
- Gaan jy net met oogklappe nie KYK na die ander faktore nie, en net eenvoudig doodstaar teen ‘dis oor die kleurgrens’?
- Kan liefde dit oorwin?
Gestel jy aanvaar dit -
- Maak dit saak wat die res van die familie daarvan dink?
- Stoere boere wat aan tonnelvisie lei?
- Hoe sal jy dit hanteer?
- Wat bly die belangrikste – jou kind/familie lid se geluk, of wat die wereld van die situasie dink?






